Geverifieerde Resensie

Cape Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1898 resensies.

Prins Albert, Kaap Karoo

Elfen House and Cottage

"We love Prince Albert and visit every winter. It has beautifully restored homes,a theatre, everyone is friendly and it must be one of the cleanest towns in South Africa."

Prins Albert, Kaap Karoo

Elfen House and Cottage

"Oulike dorpie, lekker mark op Saterdag. "

Sutherland, Kaap Karoo

Sterboom Self-catering Cottage

"Pragtige dorpie - "a must see"! Baie om te doen!"

Sutherland, Kaap Karoo

Die Stal Cottage

"Tipiese Karoodorpie met baie beperkte aankoopgeleenthede. Strate was baie netjies en skoon en inwoners vriendelik. Winkels moet daaraan dink om sakkie plankies of fynhout saam met sakke hout te verkoop om vuur vinnig aan die gang te kry tydens sneeu/reënweer. Ons het tydens sneeu-neerval daar aangekom en die was onbekend, inwoners met privaat voertuie het so 10 km buite dorp motors ingewag en dan deur die draaie en afdraend tot in dorp geëskort, wonderlik om te sien daar word omgegee. Julle doen 'n wonderlike werk."

Sutherland, Kaap Karoo

Primrose Cottage

"Hierdie dorp moet op elke Suid-Afrikaner se emmerlys kom. Dit is 'n belewenis."

Sutherland, Kaap Karoo

Sterboom Self-catering Cottage

"Dit is 'n klein plattelandse dorpie met net die nodigste winkels. Die sterrewag is indrukwekkend. Die mense is baie vriendelik. "

Seweweekspoort, Kaap Karoo

Uitsig Cottages- Hemelrand

"Nie kontak gehad met ander besighede in hierdie omgewing nie. Die weer en tyd tot ons beskikking het nie toegelaat om meer plekke in die omgewing te besoek nie. Sal graag wil terugkom en nog wil sien."

Sutherland, Kaap Karoo

Ouma Jossie se Huis

"Fantastic little town with so much history."

Sutherland, Kaap Karoo

Skitterland Gastehuis

"Ons het Sutherland vreeslik geniet en was baie gelukkig om die sneeu te kon beleef. Ons het heerlike boontjiesop met vetkoek by die Ou Meule geniet, maar daar was ook ander tradisionele geregte soos afval en skaapskenkel beskikbaar. Blue Moon se beesstert was uitstekend. Sutherland moet op elkeen se emmerskoplysie wees. "

Prins Albert, Kaap Karoo

Swartberg Hotel

"Sal beslis aanbeveel."

Sutherland, Kaap Karoo

Primrose Cottage

"Bly minstens twee aande."

Sutherland, Kaap Karoo

Primrose Cottage

"Lovely, tranquil town. Recommend visits to SALT observatory, planetarium and dinner at Blue Moon restaurant."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"Vat ekstra warm klere saam! En nóg ekstra warm klere."

Sutherland, Kaap Karoo

Sterboom Self-catering Cottage

"Sutherland is 'n klein, ongerepte, plattelandse dorpie. Dit het 'n eie aardigheid wat mens kan waardeer, siene hoe afgeleë dit is. "

Sutherland, Kaap Karoo

Die Stal Cottage

"Interessante inligting met besoeke aan die besienswaardighede. Nul grade was toe nie só koud nie."

Prins Albert, Kaap Karoo

The Cottage

"Pragtigste en skoonste dorpie. "

Prins Albert, Kaap Karoo

Mirtehof Guest Farm Estate

"Very friendly, safe town. Actually surreal! We were pleasantly surprised by it and the people of the town. A very supportive and warm community. We can't wait to be back."

Prins Albert, Kaap Karoo

Yellow House

"Pragtige, netjiese dorpie."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"Dit is seker die skoonste en vriendelikste dorp in Suid-Afrika! Sal definitief weer gaan kuier in Prins Albert."

Prins Albert, Kaap Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Inspirasie en 'n tjilpil, dié is Prins Albert beslis."

Kaap Karoo

Jagerskraal Guest Farm

"The Karoo is just so beautiful in its own way. Loved it. "

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"Moet op enigiemand se bucket list wees! Dit is 'n moet-stop as jy Kaap toe gaan!"

Sutherland, Kaap Karoo

Die Stal Cottage

"Alles is baie nice in Sutherland, voel of die tyd stilgestaan het. Net die ontvangsdame by die sterrewagsentrum is vrek ongeskik gewees. Sal niemand soontoe aanbeveel nie."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Stal Cottage

"SALT besoek was fantasties en Stargazing by Sterland werklik 'n ondervinding wat ons vreeslik geniet het. "

Sutherland, Kaap Karoo

Skitterland Gastehuis

"A must on the bucket list!"

Laingsburg, Kaap Karoo

Swartberg Street Guest House

"The Flood Museum is a must see. "

Blad
Blad 41 - Wys 1201 tot 1230
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang