Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 4796 reviews.

Rondebosch, Cape Town

Little Scotia Guest House

"Great for a peacefully stay and close to tourist destinations and easy access to transportation."

Newlands, Cape Town

KezKer's Guest Rooms

"I would love to go there again."

Durbanville, Cape Town

The Garden Cottage

"Amazing vineyards and restaurants. "

Kommetjie, Cape Town

Happy Home Imhoff's Gift

"Kalm en rustige omgewing."

Bloubergstrand, Cape Town

Blouberg Heights 507

"Pragtige strande en uitsigte!"

Rondebosch, Cape Town

Sandown Lodge

"Baie sentraal geleë. Hier is jy omtrent 30 minute van enige plek af."

Fish Hoek, Cape Town

Central 4U

"Vishoek staar 'n afgrond in die gesig, veral die hoofstraat. Die strande word altyd netijies gehou, maar die chaos in die hoofstraat is nie wenslik nie."

Lakeside, Cape Town

Lynx Vista

"Daar is nie die mooiste swemstrande naby nie, en voel bietjie onveilig in die dorp."

Strand, Cape Town

Wavecrest 1001

"Baie goeie vakansiebestemming."

Three Anchor Bay, Cape Town

Green Point Self-Catering Studio

"Sentraal, binne bereik van die busroetes, in 'n mooi omgewing en naby die see. "

Parow, Cape Town

Smithland Guest Apartments

"Sentraal geleë tussen gewilde inkopiesentrums. Naby Artscape waar ons wou wees."

Tokai, Cape Town

Tranquil Tokai

"Gerieflik naby VSA-konsulaat."

Parow, Cape Town

Upstairs Selfsorg Akkomodasie

"Dit is pragtige woonbuurt met 'n mooi speelpark waarheen ons die kleinkinders kon neem. Hulle het dit baie geniet. Dis so veilig dat jy heerlik om die blok kan gaan stap. Boomryk en stil. Die vliegtuie wat oorvlieg was vir ons baie mooi. Die snelweg se verkeer het ons nie gepla nie. Ons het dit baie geniet."

Bloubergstrand, Cape Town

Blouberg Heights 507

"Puik, skoon, veilig en rustig."

Strand, Cape Town

Die Strand Woonstel

"Baie mooi en rustig en tog binne redelike ryafstand vanaf Kaapstad met sy besienswaardighede."

Cape Town

Cheval Vapeur

"Love the Mother City. I want to go back."

Strand, Cape Town

Hibernian Towers 1403

"Strand is our preference for a beach holiday in Cape Town."

Parow, Cape Town

Die Peperboom

"Ons het Parow lekker sentraal gevind om na die Waterfront, Tafelberg, Botaniese Tuine, Kaappunt, Robbeneiland, Houtbaai, die wynplase en nog baie ander plekke te besoek. Dit is ook naby die N1."

Rondebosch, Cape Town

No. 9 Keurboom

"The Rondebosch/Newlands area is our favourite holiday area in Cape Town due to the numerous top restaurants and pubs as well as the close proximity to the rugby and cricket grounds."

Brackenfell, Cape Town

Villa Armaan

"Baie rustige woonbuurt."

Fresnaye, Cape Town

Grande Kloof Boutique Hotel

"Baie veilige gebied. Dit is baie sentraal geleë."

Brackenfell, Cape Town

Azura Sleep

"Very safe suburb to stay in."

Bellville, Cape Town

Broadway Tygervalley

"Bellville is goed geleë om die res van Kaapstad maklik te bereik."

Parow, Cape Town

Villa Marcos

"Die beste bestemming in Kaapstad."

Page
Page 139 - Showing 4141 to 4170
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers