Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 4710 reviews.

Table View, Cape Town

G1 Infinity

"Ons as gesin soek altyd verblyf in hierdie area met 'n see-uitsig. Ons kom van Noord-Wes en wil nie graag in ander geboue vaskyk nie."

Bloubergstrand, Cape Town

3 Zeezicht Apartment

"Strand is baie mooi skoon."

Pinelands, Cape Town

Cape Garden Cottage

"Dit is baie sentraal so mens kan maklik van daar af na al die plekke ry. Naby aan die stad en al die lekker kuierplekke. "

Brackenfell, Cape Town

The Vinelands on Alpha

"Brackenfell is baie sentraal om Kaapstad en omgewing te verken."

Durbanville, Cape Town

The Garden Cottage

"Durbanville is awesome altyd iets om te doen en baie wyn plase om te besoek."

Durbanville, Cape Town

Dilisca Guesthouse

"Als wat 'n mens nodig het is daar."

Fish Hoek, Cape Town

Central 4U

"Te besig vir my hierdie tyd van die jaar, sal werk vir die meeste mense."

Strand, Cape Town

Beachfront Holiday Apartment

"Die area en strand word gereeld skoon gehou."

Duynefontein, Cape Town

Losperd Crescent Melkbosstrand

"Ek het die idee gekry dat Duynefontein net 'n woonarea is en dat mens net 'n paar kilometer moet ry dan is jy in Melkbosstrand waar al die besighede, ens. is."

Bellville, Cape Town

Keret Accommodation

"You need to chose well which side of Bellville, ours was excellent!"

Green Point, Cape Town

Cheviot Place Garden Apartment

"Heelwat meer om te ontdek en te doen as waarvan ek bewus was."

Noordhoek, Cape Town

Sunset Splendour Guesthouse

"Gerieflike ligging om die Kaap te verken."

Bellville, Cape Town

Three Oak Durbanville Gastehuis

"Mooi omgewing en sentraal geleë."

Parow, Cape Town

Upstairs Selfsorg Akkomodasie

"Naby die stad, Durbanville, Panorama en Tygervallei."

Stellenberg, Cape Town

Stellenberg Guest Unit

"Goeie ligging, stil en mooi omgewing."

Fish Hoek, Cape Town

A Place in Thyme

"Verkeer kan 'n kopseer wees vroegoggend."

Van Riebeeckstrand, Cape Town

Melkbos Beach Cottage

"Pragtige dorp, vriendelike mense."

Gardens, Cape Town

5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering

"Goed geleë en naby alles wat Kaapstad spesiaal maak."

Fish Hoek, Cape Town

Central 4U

"Tipiese vakansie bestemming. Geleë tussen baie besienswaardighede, nie te ver om te reis nie. "

Table View, Cape Town

Awali Lodge

"Hang af wat jy wil besoek. Redelik ver as jy die populêre toeriste plekke wil verken. Lekker naby Blouberg, wat 'n beeldskone strand is."

Athlone, Cape Town

Tilla's Place

"Heel rustig. Klomp pensioenarisse, rustige area."

Milnerton, Cape Town

Woodbridge Lodge

"Sjoe baie pragtig stil en goeie atmosfeer."

Strand, Cape Town

Cape Surprise

"Strand is 'n rustige dorp om jou battery weer te herlaai."

Marina Da Gama, Cape Town

Waterways

"Very good security."

Rondebosch, Cape Town

No. 9 Keurboom

"Alles wat ons nodig gehad het was byderhand, restaurante, groot en klein winkelsentrums en parke. Dit is gerieflik en maklik om in die buurt te stap en dit is redelik naby reservate en staproetes.Ons het maklik oor die weg gekom na enige kant toe - stad toe, Valsbaai toe, Boland en Overberg toe en lughawe toe. Ons het wel nie in spitstyd gery nie. Rondebosch is natuurlik naby die Nuweland stadionne en die gastehuis is baie gerieflik vir wedstryde. "

Page
Page 138 - Showing 4111 to 4140
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers