Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Kaapstad

1 Tivoli

"Die heel beste vakansiebestemming!"

Kaapstad

The Manor House

"Uiters toerisme-vriendelik!"

Kaapstad

The Grosvenor Guest House

"Cape Town has an array of splendid activities, rich cultures and the most delicious sights, beaches and overall holiday gees!"

Kaapstad

Nautical Loft

"Kaapstad is ideaal as jy vir 'n kusvakansie wil kom. Genoeg besig vir die wat hou van die stad, met baie toerisbestemmings om jou vir 'n tydjie besig te hou."

Kaapstad

21 Jagger Straat

"Beautiful. Wynroetes toe weens Covid, maar kon nog steeds besienswaardighede sien en by familie kuier."

Kaapstad

159 Labella

"Ek sal enige tyd in die Kaap vakansie gaan hou."

Kaapstad

Wind-Rose Guest House

"Dis 'n mooi stad en baie stil. Ek het my tyd baie lekker geniet daar."

Kaapstad

The Van Riebeeck Apartment

"Kaapstad is die mooiste plek, ek is mal oor die strande en die verskillende culture. Kaapstad is die beste!"

Kaapstad

17 @ Peppertree

"Behalwe dat ons nie die strande en see kon geniet tydens die Desember/Januarie vakansie nie, bly die Kaap maar 'n mooi plek met 'n groot verskeidenheid om te sien."

Kaapstad

PS Accommodation

"Sal definitief terugkom vir ’n kuier en daar is nog baie besienswaardighede wat besoek moet word."

Kaapstad

Island Club 411 Portofino

"It's a city to be."

Kaapstad

Somerset Grace

"Enige reisiger se droom vakansieplek."

Kaapstad

Grace Manor

"Sunny weather, great location a beautiful view. A majestic place. Will always love Cape Town."

Kaapstad

Grace Manor

"Best place."

Kaapstad

Kaapzicht

"Cape Town is not too bad."

Kaapstad

Getaway Self-Catering Panorama

"Ongeag Covid sal Kaapstad altyd lekker bly."

Kaapstad

8 on Penguin

"Kaapstad bly die beste vakansiebestemming vir ons as gesin, met 'n amper tasbare vakansie-atmosfeer en so baie om te sien en doen vir die hele gesin."

Kaapstad

Tre Donne's Rest

"Beautiful, clean city. Will be coming back soon."

Kaapstad

Imhoff's Gift

"Die beste plek om vakansie te hou in Suid-Afrika!"

Kaapstad

Radisson Blu Hotel Waterfront

"’n Eerstewêreld-stad!"

Kaapstad

Beach Boulevard 102

"Pragtige omgewing, vriendelike mense, veilig, ideale vakansiebestemming."

Kaapstad

Hibernian Towers 1103

"Elke jaar 'n wenner - net jammer oor Covid-19."

Kaapstad

Bakboord

"Love Cape Town."

Kaapstad

UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment

"Continue to make the place safe for everyone."

Kaapstad

Waves Edge Apartment

"Amazing city. You can have a holiday away from home in Cape Town."

Kaapstad

Smithland Guest Apartments

"Een van my gunstelingplekke om te besoek."

Kaapstad

Island View F2

"Net winderig maar andersins uitstekend."

Kaapstad

The Bay A801

"Very clean city."

Kaapstad

Krystal Beach Hotel

"Always great to be in Cape Town but being at the beach during lockdown and not being able to access it leaves a bit of a bitter taste, also couldn’t sip on cocktails or celebrate with champagne for the festivities so we will have to do it again when restrictions are lifted to get the full fun filled experience."

Kaapstad

Infinite Ocean View

"Kaapstad is die beste plek om vakansie te hou in SA."

Blad
Blad 141 - Wys 4201 tot 4230
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem