Geverifieerde Resensie

Cape Winelands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3737 resensies.

Robertson, Kaapse Wynlande

De Hoop Cottages

"Heerlike wynplase - Graham Beck en Spingfontein, asook Karnskop en De Wetshof. "

Paarl, Kaapse Wynlande

Paarl Mountain Lodge

"Paarl se ligging is ongelooflik naby baie interessante besienswaardighede. "

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

La Montagne Lodge

"Riebeek-Kasteel is reeds een van my gunstelingbestemmings in die Wes-Kaap. Ek is bly ek het besluit om dit met familie van Gauteng te deel."

McGregor, Kaapse Wynlande

Boesmanskloof - Die Galg Thatched Roof Cottages

"McGregor het aangename teetuine. Daar is genoeg winkels om die nodige voorraad te kry, maar die gebrek aan kettingwinkels gee nog die plattelandse gevoel. Die dorp se hoofstraat is mooi."

Worcester, Kaapse Wynlande

Esperance Farmstay @ Manor

"Dit is lekker sentraal geleë."

Robertson, Kaapse Wynlande

Paul Kruger 63

"Beeldskoon en die wynplase moet besoek word."

Worcester, Kaapse Wynlande

PALM LA VIE

"Die historiese gedeelte van die dorp is 'n besoek werd. Dis net jammer vir al die sekuriteitsheinings. Sou graag die ou NG Kerk se binnekant wou sien, maar alles was agter slot en grendel. Die Kleinplasie-museum en dorp se Klein Karoo-natuurtuin is beslis 'n besoek werd."

McGregor, Kaapse Wynlande

Vredenhof Cottages

"Pragtige toeristedorpie. Die area bied baie om te doen. "

Wolseley, Kaapse Wynlande

Big Sky Cottages

"Stunning views, beautiful views of vineyards and mountains."

Klapmuts, Kaapse Wynlande

Tuinhuis

"Hier kan jy asemhaal."

Rawsonville, Kaapse Wynlande

Die Damhuis

"Die dorpie self is klein, maar dit is lekker naby baie dinge om te doen en te sien."

Rawsonville, Kaapse Wynlande

Rawsonville Guest House

"Kan die plekkie baie sterk aanbeveel."

Robertson, Kaapse Wynlande

Robertson Boutique Backpackers

"Springfields Wine Estate was our favourite spot and is a definite must visit for any tourist visiting Robertson. "

Worcester, Kaapse Wynlande

Linge Longa

"Sal weer daar vir langer wil gaan kuier. "

Paarl, Kaapse Wynlande

Skinkikofi

"Baie oulik, maar net te min om te doen."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Belcharto Cottages

"Stellenbosch is my alma mater, so ek sal altyd 'n sagte plekkie vir die dorp hê. Dit bly vir my 'n mooi universiteitstad - vandag 'n gebalanseerde mengelmoes van ou goed en moderne ontwikkelinge."

Paarl, Kaapse Wynlande

Madeliefie

"We were attending a wedding at the Ashanti Estate and it was fabulous."

Paarl, Kaapse Wynlande

Ladera Vista

"Pragtige dorp met uitstekende mense. Dankie Paarl vir jul vriendelike verwelkoming!"

Paradyskloof, Kaapse Wynlande

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

"Convenient to most wine routes and gholf courses in and around Stellenbosch, with a beautiful view of the mountains."

Montagu, Kaapse Wynlande

Montagu Springs

"Oulike, rustige dorp."

Paarl, Kaapse Wynlande

Nuwerus Lodge

"Die Paarl het ons verras! Sulke mooi plekkies om te besoek! Tea under the trees was ongelooflik! Ons sal beslis weer teruggaan soontoe."

Montagu, Kaapse Wynlande

Montagu Springs

"I would definitely go back to Montagu. "

Blad
Blad 110 - Wys 3271 tot 3300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang