Geverifieerde Resensie

Cape Winelands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3635 resensies.

Worcester, Kaapse Wynlande

Eleazer @ Lyons Street

"Baie warm en winderig, maar die berge is skitterend."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Curious Giraffe

"Stellenbosch stel nooit teleur nie. Altyd lekker."

Robertson, Kaapse Wynlande

Lily's Rest

"Lily's Rest het perfekte ligging gehad vir ons kuiertjie met 'n pragtige uitsig oor die mooiste berge. Die omgewing is so mooi skoon, netjies en goed onderhou."

Worcester, Kaapse Wynlande

De Bergen

"Worcester is my grootword-dorp. Dit het ongelooflik uitgebrei. Die historiese geboue is baie netjies onderhou. Die dorp het ook baie skoon voor gekom."

Worcester, Kaapse Wynlande

De Bergen

"Die Worcester area is elke seisoen mooi."

Paarl, Kaapse Wynlande

House On Plein

"Eerste besoek en tyd was te kort om werklik te kommentaar oor die Paarl."

McGregor, Kaapse Wynlande

Orchard Cottage

"Pragtige dorpie en 'n moet-besoek in Suid-Afrika, sou graag 4 uit 5 wou gee, net jammer die plaaslike munisipaliteit gee te min aandag aan McGregor, maar dankie vir die plaaslike inwoners, en ander betrokkenes wat uithou en versorg."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

45D Anesta

"Musea. Wijn shops. Restaurants. Aanrader."

Paarl, Kaapse Wynlande

Skinkikofi

"Baie warm gewees, maar 'n pragtige dorpie. Wens ons het meer tyd gehad om te "explore"."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Stellenbosch is full of history and the wine farms in the area are a great place to visit."

Robertson, Kaapse Wynlande

On the 18th

"Voorwaar 'n stukkie goud tussen die berge."

Wolseley, Kaapse Wynlande

Koraalboom Gaste Akkommodasie

"Loved it. Very,very nice place."

Ceres, Kaapse Wynlande

Vrede & Vreugde

"Baie om te doen in Ceres. Die omgewing en die natuur asemrowend. Die Zipsliding was ons hoogtepunt."

Montagu, Kaapse Wynlande

In Abundance

"Safe, excellent restaurants, many local activities and places to visit. Also recommend an historical bike tour of the town with Flying Feet."

Paarl, Kaapse Wynlande

Zen Tree B&B

"Alle winkels beskikbaar. "

Worcester, Kaapse Wynlande

Rawsonville Guest House

"Lekker lewendige dorp! Maar dis Rawsonville se wingerde en berge wat asemrowend mooi is!"

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Kockies @ die Boord

"We enjoyed a couple of hours visiting the University Botanical Gardens and their lovely café."

Montagu, Kaapse Wynlande

Montagu Country Hotel

"Skoon, netjiese dorp met baie karakter."

Wellington, Kaapse Wynlande

Hanna

"Dis 'n plek waar jy baie tyd kan deurbring."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Paradyskloof Eenheid

"Te veel om te doen in te min tyd."

Ceres, Kaapse Wynlande

Mountain View

"Nice town nice poeple. Great shopping experience. Everything in reach."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Paradyskloof Eenheid

"Tops, skoon en rustig, maklik om hier te bestuur, goed geleë. 'n Plesier om te besoek! Eg-Afrikaans, maar ook Engels!"

Blad
Blad 38 - Wys 1111 tot 1140
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang