Verified Reviews

Cape Winelands

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands

Rated 4.6 out of 5 based on 3732 reviews.

Riebeek-Kasteel, Cape Winelands

Church Hills Boutique Guest House

"Riebeeck-Wes is 'n rustige dorpie, 'n klipgooi vanaf Riebeeck Kasteel, waar daar oulike snuffel- en kuierplekkies is. Dorpies met aantreklike atmosfeer, naby Durbanville, Kaapstad."

Ceres, Cape Winelands

Clearwater Living

"Tremor Coffee Bar is 'n moet vir die heerlikste koffie! So baie om te ontdek in die area. Ons het in die kort tydjie slegs tyd gehad om Loxton Ciders te besoek en 'n vinnige stappie teen die berg na die dam te doen. Sal graag met meer tyd Zipline Adventures te besoek en al die fietsryroetes."

Wellington, Cape Winelands

La Rochelle

"Histories van onskatbare waarde. Die moeite werd om die Andrew Murray Spiritualiteits Sentrum te besoek."

Ceres, Cape Winelands

Apple & Pear Accommodation

"Pragtigste dorp in die Wes-Kaap. Poort tot die Koue Bokkeveld."

Stellenbosch, Cape Winelands

Swaan Gastehuis

"Wonderfully scenic, safe and well-kept area. A great option for locals and foreigners to explore and experience."

Rawsonville, Cape Winelands

Slanghoek Mountain Resort

"Daar is baie wynplase net om die draai wat dit baie gerieflik gemaak het om die dag uit te ry."

Ceres, Cape Winelands

Mountain View Guesthouse

"We had an excellent snow experience and can't wait for the next!"

Montagu, Cape Winelands

La Chapelle

"Kort meer aanwysings na besienswaardighede. Plekke maak te vroeg toe."

Wellington, Cape Winelands

Wellington Country House Guesthouse

"Dis die lekkerste huis weg van huis! Kos, verblyf, alles net wonderlik."

Ceres, Cape Winelands

Clearwater Living

"Ceres is a mooi plek. Ek het die sneeuberge baie geniet."

Stellenbosch, Cape Winelands

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Altyd lente! Selfs wanneer die bergpieke spierwit is."

Rawsonville, Cape Winelands

ATKV Goudini Spa

"Definitief my gunsteling plek."

Wellington, Cape Winelands

Val du Charron Wine & Leisure Estate

"Oulike dorpie met vriendelike mense."

Wellington, Cape Winelands

Sweetwater Guesthouse

"Wellington is 'n fantastiese wynroete-dorp wat naby geleë is aan wynplase en ander avontuurbestemmings."

McGregor, Cape Winelands

Ons Huisie

"Rustige omgewing, oulike toeriste-aantreklikhede wat nie die bank breek nie. Ongelooflike mooi omgewing en landerye!"

Robertson, Cape Winelands

Route 62 B&B

"Was vir ons aanvaarbaar as oorslaap-venue."

Worcester, Cape Winelands

Geluk on Vergenoegd Farm

"Worcester is a beautiful town with friendly people."

Wellington, Cape Winelands

La Rochelle

"Nice place to explore."

Paarl, Cape Winelands

Little Oak Garden Cottages

"Baie rustige en skoon plek."

Bonnievale, Cape Winelands

A Place in Thyme B&B

"Bonnievale is a quiet, well maintained, safe destination with many good wine farms in the area."

McGregor, Cape Winelands

Betty Boop Kothuis

"Ons sou 'n week daar kon oorbly om die dorpie en omgewing te verken. Dis 'n unieke dorpie in 'n natuurskone omgewing. Die geboue, museums en winkeltjies op die dorp bied 'n nostalgiese gevoel."

Montagu, Cape Winelands

Montagu Country Hotel

"Pragtige netjiese dorp met historiese argitektuur."

Worcester, Cape Winelands

Damas

"Daar is nog heelwat plekke in en om Worcester wat ek graag sou wou besoek en daarom sal ek definitief weer daarheen gaan. Die dorpie is skoon en netjies en die Botaniese Tuin pragtig!"

Robertson, Cape Winelands

Lily's Rest

"Mooi dorpie met plattelandse gevoel."

Montagu, Cape Winelands

Klein Nektar Wine & Olive Estate

"Pragtige, skoon, goed opgepaste dorpie. Moet sien."

Rawsonville, Cape Winelands

Slanghoek Mountain Resort

"Omring met pragtige wynplase."

Worcester, Cape Winelands

At Leisure

"Afhangende wat jou planne is, is dit 'n goeie basis, maar verwag ten minste 'n uur en 'n half of meer vir uitry na omliggende mooi gedeeltes van die Wes-Kaap. Botaniese tuin is pragtig."

Ceres, Cape Winelands

Porterhouse Eleven

"Beautiful little town!"

Ceres, Cape Winelands

Mountain View Guesthouse

"Netjiese dorp in 'n mooi omgewing met baie vriendelike mense."

Robertson, Cape Winelands

Vlettershof Guest House

"Lekker rustige dorpie vir persone wat wynkelders wil besoek."

Page
Page 53 - Showing 1561 to 1590
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers