Geverifieerde Resensie

Cape Winelands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3690 resensies.

McGregor, Kaapse Wynlande

Orchard Cottage

"Was baie stil en het veilig gevoel."

Bo Dalsig, Kaapse Wynlande

Cats and Lemons

"Pragtige natuurskoon en die baie bome maak dit mooi om in die omgewing te ry. Die paaie is bietjie deurmekaar maar met GPS/Google Maps kom jy vinnig reg. Die area vertoon skoon en ons het veilig gevoel. Daar is 'n baie lekker Spar by die Boord daar naby en Bo Dalsig voel baie sentraal geleë van waar ons wou heengaan. "

Montagu, Kaapse Wynlande

Montagu Springs

"Daar was harde musiek van ander gaste wat nogal steurend was."

Worcester, Kaapse Wynlande

Geluk on Vergenoegd Farm

"Een van die mooiste plekkies in die land."

Worcester, Kaapse Wynlande

Linge Longa

"Vriendelike inwoners."

Wolseley, Kaapse Wynlande

Koraalboom Gaste Akkommodasie

"Meer restaurante en kuierplekke."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Guinea Vine

"Absolutely love Stellenbosch and visit at least twice a year."

Robertson, Kaapse Wynlande

Engela's Overnight Accommodation

"It was an eyeopener to us as it was our first visit to the area. It's really a nice area to visit especially to people interested in winery. "

Montagu, Kaapse Wynlande

@ Echeveria

"Mooi omgewing en vriendelike mense. Lekker gedroogde vrugte. Die lekkerste pannekoek met hoenderlewer geëet by Die Kloof Padstal. Kan dit aanbeveel."

Ceres, Kaapse Wynlande

Dennesig Kothuis

"Pragtige dorp met die mooiste berge."

Robertson, Kaapse Wynlande

Mabet and Gabriella Guest Rooms

"Dit was 'n wonderlike naweek in Robertson!"

Robertson, Kaapse Wynlande

Buitehof Kelder

"'n Heerlike "vibe" en baie vriendelike mense!"

Robertson, Kaapse Wynlande

Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage

"Baie aangename en netjiese dorp waarheen ons graag gaan. Alles tot jou beskikking en baie om te doen."

Paarl, Kaapse Wynlande

Te Moi

"Paarl is 'n baie mooi gedeelte van die moederstad, Kaapstad. Baie naby aan enige gedeelte om besoek af te lê, byvoorbeeld die wynroete."

Rawsonville, Kaapse Wynlande

ATKV Goudini Spa

"Pragtige omgewing met baie verblyf vir elke smaak."

Simondium, Kaapse Wynlande

Station House

"Such a nice area, with lots to do! "

Robertson, Kaapse Wynlande

On the 18th

"Dit is 'n pratige omgewing met die heel beste restaurant: die Four Cousins. Ek beveel Robertson aan ─ moet dit nie mis nie."

Paarl, Kaapse Wynlande

Te Moi

"Pragtige dorp. "

Ceres, Kaapse Wynlande

Dennesig Kothuis

"Dis 'n pragtige dorpie. "

Paarl, Kaapse Wynlande

Be Still Guest House

"Pragtige plek. Baie besienswaardigehede. Net baie warm gedurende somer."

Paarl, Kaapse Wynlande

Calais Wine Estate

"Is 'n baie mooi plek. "

Blad
Blad 76 - Wys 2251 tot 2280
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang