Geverifieerde Resensie

Cape Winelands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3690 resensies.

Montagu, Kaapse Wynlande

Squirrels Corner

"Dis 'n rustige bestemming, genoeg om te doen en te geniet in die omgewing. Lekker wynplase naby geleë."

Paradyskloof, Kaapse Wynlande

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

"Dis 'n pragtige en rustige area en ek sal weer daar gaan oorslaap as ek moet."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Slaley Country House

"Stellenbosch is steeds een van ons gunsteling plekke om oor naweke te besoek. Dit bly volgens ons een van die mooiste plekke in die land. "

McGregor, Kaapse Wynlande

The Cottage at Wild Almond

"We love McGregor - it is the perfect spot to relax and visit the beautiful wine estates in the area. "

Montagu, Kaapse Wynlande

Squirrels Corner

"'n Skoon en netjiese dorpie waar jy beslis moet oorbly as jy op pad is deur die Kaap."

Rawsonville, Kaapse Wynlande

ATKV Goudini Spa

"Rawsonville and Slanghoek Valley is 'n pragtige plek."

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

Chic Shack

"Baie lekker dorpie om in te kuier. Oulike winkeltjies en restaurante. Vlok Kasteel het my beïndruk."

Robertson, Kaapse Wynlande

Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage

"Stunning wine farms to visit and very friendly community."

Ashton, Kaapse Wynlande

Rest4Sure

"Ashton is 'n oulike dorpie met baie om te sien en doen, veral om 'n glasie wyn! Die mense in die gebied is oor die algemeen baie gasvry en vriendelik. "

Robertson, Kaapse Wynlande

The Annex

"Dit is 'n mooi dorp en baie om te doen. Die mense is vriendelik."

Robertson, Kaapse Wynlande

Randrivier Guesthouse

"Pragtige dorp met vriendelike, behulpsame inwoners wat die dorp self nog meer spesiaal maak."

McGregor, Kaapse Wynlande

Yellowstone Cottages

"Dit is jammer dat so baie ondernemings nie oop was nie / nie meer besigheid doen nie. Miskien is die winter nie die regte tyd vir 'n besoek nie."

Bovlei, Kaapse Wynlande

Wellington Country House Guesthouse

"Die natuurskoon en uitsig maak dit baie spesiaal."

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

Eldorado Self-Catering Country House

"Rustige dorpie en ideaal vir 'n wegbreeknaweek. Dis 'n vinnige bestemming om te bereik van Kaapstad en omliggende gebiede."

Montagu, Kaapse Wynlande

Bon Accord Farm Cottages

"Vriendelike, gasvrye dorp. Baie besienswaardighede."

Montagu, Kaapse Wynlande

Bon Accord Farm Cottages

"There are quite a few farm stalls and restaurants to visit in the area, selling everything from wine to dried fruit, which includes the factory shops of Montagu and Cape Dry."

Robertson, Kaapse Wynlande

Vlettershof Guest House

"'n Pragtige dorp met wynlandgoedere te kies en te keur! Sal graag weer hier wil oorbly, dalk net langer volgende keer."

Simondium, Kaapse Wynlande

Waterside on Le Bonheur

"Baie om te sien en te doen. Te min tyd gehad, moes meer dae daar gewees het."

Montagu, Kaapse Wynlande

Little Sanctuary

"Lekker mense en lekker muskadel."

Ceres, Kaapse Wynlande

Porterhouse Eleven

"Pragtige natuurskoon met baie wynplase in die omgewing om na toe te ry. Tulbagh ook 'n móét om te besoek. "

Brandwacht, Kaapse Wynlande

Feel @ Home

"Vir Gautengers is die omgewing natuurlik onbeskryflik mooi. Die area is baie skoon en netjies en ons het nooit onveilig gevoel nie."

Montagu, Kaapse Wynlande

Mountain View @ The Little Gem

"Sal Montagu graag weer wil besoek om verder te verken."

Paarl, Kaapse Wynlande

Mooi Bly

"Perfect for families, friends or couples retreat. Should enjoy animals. Views awesome for weddings too. "

Blad
Blad 79 - Wys 2341 tot 2370
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang