Geverifieerde Resensie

Cape Winelands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3690 resensies.

Robertson, Kaapse Wynlande

Buitenstekloof Pomegranate Homestead

"Lovely little town with wine tasting and lovely restaurants."

Rawsonville, Kaapse Wynlande

Die Damhuis

"Stil en rustige dorpie in die hart van die Wynlande. Besienswaardighede en besoekplekke te veel vir net 5 dae."

Van Riebeeck Park, Kaapse Wynlande

De Bergen

"Ons hou van die area, bietjie uit die dorp se gewoel en ook mooi uitsig op die berge."

Worcester, Kaapse Wynlande

Die Tuis Huis Selfsorg Akkommodasie

"Die Breë Riviervallei met al die wingerde en wynkelders is 'n fees om te sien. Worcester is so sentraal geleë en dus ideaal vir besoeke aan die omgewing en ander dorpe. Met sy groot winkelsentrum is daar oorgenoeg fasiliteite vir inkopies. "

Paarl, Kaapse Wynlande

Mooi Bly

"Infrastruktuur verwaarloos en informele nedersettings bedreig veiligheid."

Paarl, Kaapse Wynlande

Nuwerus Lodge

"Paarl is 'n pragtige plek en soveel wat gesien en gedoen kan word om enige persoon se nuuskierigheid te prikkel."

Brandwacht, Kaapse Wynlande

The Rose

"Verkeer is iets om te ervaar, spitstyd begin teen omtrent 15:00. Mense is baie beleef en versigtig."

Worcester, Kaapse Wynlande

Bergland Accommodation

"Worcester is the place to be."

Paarl, Kaapse Wynlande

Zen Tree B&B

"Besonderse omgewing met 'n ryk geskiedenis. Begroot meer tyd om die dorp en omgewing te beleef, jy sal nie spyt wees nie."

McGregor, Kaapse Wynlande

Yellowstone Cottages

"Pragtige dorpie. Jammer die meeste winkels en restaurante is toe gedurende die week. "

McGregor, Kaapse Wynlande

Yellowstone Cottages

"Friendly town with lots to see and do in the town as well as the surrounding area."

Montagu, Kaapse Wynlande

Montagu Springs

"Opgradering van waterpype en storte."

Ceres, Kaapse Wynlande

Porterhouse Eleven

"Klein, maar besig. Vriendelike mense. Baie polisie teenwoordigheid. Interessante museum."

Robertson, Kaapse Wynlande

Vigne Cottage

"Lots to do, anytime! Very chilled place."

Ceres, Kaapse Wynlande

Mountain View

"Pragtig, die dorpie omring deur die berge is verskriklik mooi."

Rawsonville, Kaapse Wynlande

Slanghoek Mountain Resort

"Baie mooi plek met heelwat om te doen."

Rawsonville, Kaapse Wynlande

Slanghoek Mountain Resort

"Ek het sommer lus en pak op en gaan bly in Rawsonville."

Robertson, Kaapse Wynlande

Paul Kruger 63

"Mooi en netjiese dorp."

Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande

Laanhof

"Ons het my dogter geneem om Stellenbosch Universiteit te besoek. Ons is gaande oor die ligging, veiligheid en algemene gevoel van veiligheid wat die gebied bied. Dis beautiful en maklik bereikbaar vanaf die lughawe."

Ceres, Kaapse Wynlande

Porterhouse Eleven

"Oulike toeriste bestemming!"

Wellington, Kaapse Wynlande

A Perfect

"Dorp met die mooiste berge!"

Muldersvlei, Kaapse Wynlande

Muldersvlei Estate

"Baie dankie, moenie te haastig wees nie en ook nie moderne geriewe verwag nie. Pragtige ligging en jy word op die hande gedra met landelike gasvryheid. Die ontbyt was heerlik saam met die uitsig. "

Blad
Blad 77 - Wys 2281 tot 2310
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang