Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3690 resensies.
"Montagu is 'n pragtige dorp met die beste restaurante en vriendelike mense!"
Hoog-En-Droog, Kaapse Wynlande
110 Main, Paarl"Good, safe area, with vineyards. Best part of Paarl to stay in!"
"Baie goeie area om plattelandse wynplase en klein dorpies te besoek. Net jammer die Klipdrift Distillery bied nie besigtigingstoere aan vir toeriste nie, sou dit graag wou sien."
"A great destination for a short stay with numerous outdoor activities available."
"We love Montagu. It's a relaxing town with some wine tasting available. Good restaurants and friendly people. "
"Pragtige dorpie met alles wat jy nodig het. Burban Street Restaurant beveel ek sterk aan vir 'n heerlike aandete met vriendelike diens."
"Beste plek ooit, geen geweld sover en beslis 'n toegeruste vriendelike plek. "
"Ek sal enige tyd terug kom vir die wyn in die area, as ook die kos by Bourbon Street."
"Baie om te sien en te doen, die gemeenskap verwelkom besoekers graag."
"Dis altyd 'n vriendelike dorp en almal verwelkom jou as jy in die dorp loop. Mens voel veilig en als is naby so ek like als van die dorp."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Shades of Provence"Riebeek-Kasteel is beslis die geheime rustige bestemming vir 'n aangename toer van olyf- en wynplase. Genoeg restaurante om elkeen se smaak te bevredig en die nodige supermark om alles te koop wat jy benodig."
"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Mooiste berge en baie plekke om te sien! Skoon verlief geraak."