Verified Reviews

Clarens

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens

Rated 4.7 out of 5 based on 3007 reviews.

Clarens

Rooiberg View Clarens

"Baie besig het rustiger verwag, maar dit baie geniet. "

Clarens

2 The Mews

"Just love Clarens. Wonderful hiking trails, most pet friendly people, great for shopping for something different. We will definitely be back soon!"

Clarens

Rooiland

"Pragtig, sal meer gereeld wil besoek. Daar is so baie dinge om te doen naweek is te min tyd. Parkrun was die beste, so mooi omgewing en die persone wat dit hanteer die beste. "

Clarens

Views

"Plenty shops to buy variety of goods, plenty of eating places yet within two minutes you can be surrounded by silence."

Clarens

Mountain Villa 238

"Heerlike vakansie-atmosfeer, met iets om te doen, sien en eet vir enige smaak of voorkeur!"

Clarens

Villa 176 @ Clarens

"Dit verander nie veel nie, as jy een maal daar was bly dit dieselfde. "

Clarens

Ash River Lodge B&B

"Definitief die moeite werd om deur die Golden Gate Nasionale Park te ry."

Clarens

V'Kansi Khaya

"'n Pragtige, skoon, groen en prentjiemooi dorpie en omgewing, wat baie aktiwiteite bied, asook unieke koopervarings en fantastiese restaurante."

Clarens

Habitat

"Such a bustling but unspoiled gem!"

Clarens

Fairview Cottages

"Ongelooflike mooi en rustige plek. Sal enige tyd teruggaan."

Clarens

Stonehaven Clarens

"Onvergeetlik!"

Clarens

V'Kansi Khaya

"Altyd aangenaam! Vreeslik lekker vir 'n wegkomnaweek."

Clarens

Mont Rouge

"Clarens baie besig in vakansietye."

Clarens

Leliehoek

"Die dorp se grondpaaie kort aandag. "

Clarens

Woodlands Retreat Private Property

"A lovely town - delicious food, interesting shops and lovely walks."

Clarens

Clarens Lakeview Cottage

"Behou asseblief die eenvoud en rustigheid van Clarens. Sien jou weer Clarens."

Clarens

The Courtyard Guest House

"Daar's niks nuuts nie."

Clarens

Aspen Guest House

"Almal behoort ten minste een keer soontoe gaan."

Clarens

Piccolo Nido

"Nice to see, but once you've seen it you've seen it."

Clarens

Knock Out View

"Baie staproetes en artisan restaurante, asemrowende berge en valleie, baie rustige dorpie."

Clarens

Mt Horeb Manor

"Clarens is 'n pragtige plek! Dit is net kommerwekkend om te sien hoe min kunsgalerye nou daar is. Mis die kuns en kultuur atmosfeer wat Clarens altyd gehad het."

Clarens

Collett House

"Het meer verwag van Clarens - dink dit is 'n bietjie over-rated."

Clarens

Arundel Studios

"Clarens is 'n puik naweekbestemming."

Clarens

Larola Terraces

"Baie mooi plekke om te sien. "

Clarens

Stonehaven Clarens

"Beautiful surrounds in East Free State next to the Maluti Mountains. Breathtakingly beautiful."

Clarens

Views

"Beeldskoon."

Clarens

Bergvliet Cottages Clarens

"Baie mooi dorpie, perfek vir 'n oornagstop op pad Durban toe! "

Clarens

Rooikat Cottage

"Vir my is Clarens die juweel van die Vrystaat - die plekkie het in my hart gekruip en sal beslis weer gaan kuier daar. Al die winkeltjies is lekker om te besoek en die mense is ook so vriendelik. "

Clarens

Piccolo Nido

"Definitief 'n moet t.o.v. natuurskoon, staproetes en ander aktiwiteite."

Clarens

De Lusthof Guest Farm

"Lekker kuier atmosfeer en pragtige omgewing. Die Blou Donkie Restaurant se pryse is duur en swak gehalte. Ander eetplekke was puik."

Page
Page 52 - Showing 1531 to 1560

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers