Verified Reviews

Clarens

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens

Rated 4.7 out of 5 based on 3007 reviews.

Clarens

La Bri

"Pragtige dorpie en het lekker in al die winkels rondgeloop. Ons gunsteling-eetplek is Time & Again Bistro."

Clarens

Mont Rouge

"Clarens is altyd 'n wenner. Ons is verlief op die dorpie!"

Clarens

Linwood Guest Farm

"Altyd 'n plesier om Clarens te besoek."

Clarens

Die Kruik

"Pragtige klein dorpie om te ontspan. "

Clarens

Gypsy Guest House Clarens

"Will be enjoyed if a relaxed destination is required."

Clarens

Arundel Studios

"Die boesmantekeninge by Schaapplaats is 'n moet!"

Clarens

Piccolo Nido

"Safe and clean."

Clarens

Amber Selfsorg

"Natuurskoon pragtig."

Clarens

De Zoete Inval

"Clarens is 'n baie mooi dorpie, hier is baie om te doen, en as jy nie iets wil doen nie, is dit die rustigheid vanself. Ons sal weer kom kuier."

Clarens

Red Mountain House

"Lots of curiosities, good beer and good food."

Clarens

Lake Clarens Guest House

"Asemrowend. 'n Moet vir almal."

Clarens

Leliehoek

"Quaint."

Clarens

Old Mill Drift Guest Farm

"Fantastiese toeristebestemming, sal definitief weer Clarens en Old Mill Drift gaan besoek."

Clarens

Woodlands Retreat Private Property

"Heeltemal overrated wat die dorpie betref. Die winkeltjies is niks besonders nie en buitensporig duur. Die omgewing en natuurskoon is egter fantasties."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Pragtige dorpie, sal beslis weer wil besoek, maar vir langer periode. Supermarkfasiliteite is beperk en duur. Ons besoek was oor die Oujaar- Nuwejaar-periode en die dorp was tjok-en-blok vol bespreek en besig, maar algemene netheid van geboue en strate kort beslis aandag om sy status van Dorp van die Jaar gestand te doen."

Clarens

La Bri

"Dit is sommer net lekker om in 'n eg Suid-Afrikaanse dorpie te kan kuier. Rus en vrede vir jou siel. "

Clarens

Rebecca's Cottage

"Clarens is n pragtige, klein dorpie met wonderlike mense. Laat mens dadelik tuis voel. Soveel om te doen, veral as jy hou van die natuur. "

Clarens

Views

"Pragtige dorpie, aangename ondervinding."

Clarens

Fairview Cottages

"Pragtige, ongerepte dorpie met wonderlike natuurskoon en baie besienswaardighede. Baie vriendelike gasvryheid waar jy kom. "

Clarens

Rooikat Cottage

"Baie veilig en alles gerieflik naby mekaar."

Clarens

Fairview Cottages

"Lieflike, ongerepte dorpie met alles wat jy nodig het om gerieflik en rustig te kuier. Ongerepte natuur en baie plekke te besigtig sommer naby. "

Clarens

Mountain Villa 238

"Everyone should try it, planning on making it an annual activity."

Clarens

Willow Manor Akkommodasie

"Clean, safe, accommodating with a nice picturesque view."

Clarens

Arundel Studios

"Pragtig sal enige tyd teruggaan."

Clarens

Gypsy Guest House Clarens

"Clean and neat. Lots of shops and places to dine."

Clarens

Die Kruik

"This is a wow, it's a place everyone need go to."

Clarens

Views

"Was teleurstellend dat alle winkels en restaurante in Desember vroeg toegemaak het."

Clarens

Villa 176 @ Clarens

"Pragtige area."

Clarens

Clarens Escape

"You will love it."

Clarens

Periwinkle Blue

"Een van my gunsteling Suid-Afrikaanse dorpe."

Page
Page 53 - Showing 1561 to 1590

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers