Verified Reviews
Colesberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Colesberg
Rated 3.9 out of 5 based on 1643 reviews.
"Nie rêrig meer winkeltjies om te besoek nie. Colesberg is eintlik net ’n oornag plekkie."
"There really isn't much to Colesberg other than it's a perfect halfway point for a stop over between between Durban and Cape Town. I guess visitor traffic is seasonal or occasional so it would be hard to establish more 'entertainment' that would be sustainable on an annual basis."
"Dorp kort aandag, vervalle en rommel oral. Eetplekke nie gewoond om goeie diens te gee nie, lank gewag vir teleurstellende kos."
"Die dorp gaan baie agteruit. Teerstrate is swak en kort dringend aandag, vuil areas oral. Die dorp het dringend opknapping nodig ander sal toeriste begin wegbly."
"Het nie veel tyd daar spandeer nie, maar die winkels is netjies. Skoon en vriendelik."
"Colesberg is 'n bekoorlike dorp met 'n ryk geskiedenis. Inni Kraal is 'n puik restaurant. Heerlikste Karookos."