LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Colesberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Colesberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 1295 resensies.

Colesberg

Linda's Guest House

"Daar is baie geskiedenis verbonde aan die dorp. Ons sal graag langer wil vertoef om alles te ondersoek."

Colesberg

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Colesberg is nice place to visit. It has all the amenities. "

Colesberg

Coles Corner

"Hoewel Colesberg so bietjie van die Groot Karoo bekoring het, sien ek dit maar net as 'n oornagplekkie. Die mense in die Groot Karoo, en dan ook Colesberg, is almal baie vriendelik en hulpvaardig (restaurant, verblyf, petrol garage, winkeltjies - almal). "

Colesberg

Hazeldene

"Redelik maar sal eerder so 80 - 100 km nader aan Graaff Reinet wou oorslaap, maar is huiwerig waar om te gaan. Die webtuiste se "ratings" is nie altyd op standaard nie. "

Colesberg

Travellers Joy

"Sal beslis weer daarheen gaan."

Colesberg

Hazeldene

"Oudste NG kerk wat ek nog ooit gesien het, 1826., Baie interessant."

Colesberg

Chargo Merino Inn

"Ons was nie juis ver in die dorp in nie, maar dit lyk na 'n rustige dorpie met vriendelike mense."

Colesberg

De Vuur Gastehuis

"Goeie restaurant naby De Vuur Gastehuis."

Colesberg

Annelines Guest House

"Colesberg is eintlik 'n oornagplek vir reisigers van die binneland en terug af, maar dit is 'n dorp van groot historiese betekenis met baie mooi geboue."

Colesberg

Donalds Guesthouse

"Restaurante moet meer oop wees."

Colesberg

Guinea-fowl Guest House

"Innie Kraal restaurant is 'n juweel, goeie kos en lekker atmosfeer."

Colesberg

De Vuur Gastehuis

"Mooi Karoo-dorpie."

Colesberg

Annelines Guest House

"Baie oulike halfpad stop dorp net oulike eetplekke en skoon dorp. "

Colesberg

Sawadee

"Pragtig en vriendelike inwoners."

Colesberg

Spes Bona Guesthouse

"Dorp skoon en lekker eetplekke. "

Colesberg

Palmietfontein Gastehuis

"Die moeite werd as jy lang pad aandurf."

Colesberg

Gables Inn

"Die Smuts Winkel is 'n moet stop."

Colesberg

De Vuur Gastehuis

"Een van die mooiste plekke in SA."

Colesberg

Karoo-Koppie Guesthouse

"Friendly, laid back town."

Colesberg

Linda's Guest House

"Gerieflik geleë as oornagplek op lang reis. "

Colesberg

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Pragtige, rustige plekkie!"

Colesberg

Hartklop Eer die Lewe

"Some hidden gems in the area if you're willing to explore and the area's history is something which interests you."

Colesberg

Chargo Merino Inn

"Goed om oor te stop voor nog 'n lang dag op die pad, nie 'n plekkie om te gaan rondloop en besigtig nie."

Colesberg

Meerkat Manor

"Colesberg is die ideale oornagstop. Die dorp bied goeie verblyf en restaurante. 'n Besoek aan Gariepdam is die moeite werd indien mens meer as een aand oorslaap."

Colesberg

Chargo Merino Inn

"Halwe stop stasie! "

Colesberg

Coles Corner

"Nie baie om te doen in Colesberg vir toeris nie. Eetplekke is duur."

Colesberg

Honeylocust Guest House

"Colesberg is 'n pragtige dorpie wat baie het om aan die reisiger te bied. "

Colesberg

Donalds Guesthouse

"Te min besoek vir kommentaar. Kerk was indrukwekkend."

Blad
Blad 23 - Wys 661 tot 690
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!