Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Cherry House"Baie rustige stil dorpie. Dit het vir ons die plaas en platteland gevoel gegee."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Wyford Farm"Lekker oornagstop op pad vanaf Suidelike Drakensberg terug na Gauteng."
"Die berge is asemrowend mooi en elke stukkie op sy eie so mooi! Selfs die lang, stowwerige grondpad tussen Himeville en Kamberg is so mooi en die pad tussen Highmoor en Rosetta vol gate, maar ons het ons verkyk aan al die plase, berge en natuurskoon!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Amber Selfsorg"Pragtige dorpie met heerlike eetplekkies, oulike winkeltjies en in die mooiste omgewing!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gypsy Guest House Clarens"Clarens is baie gefokus op toerisme - vertoon netjies in die tyd van verval. Pad vanaf Bloemfontein goed."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Clarens is die dorpie waar mens gaan rus van die gejaag van die stadslewe."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Cherry House"Dis 'n klein toeristedorpie. Wees voorbereid want die dorp maak vroeg toe. Klein winkels wat die nodige voorsien. Vat maar 'n dik beursie saam."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Knock Out View"Ons gaan al vir die afgelope 12 jaar, gewoonlik 2 keer per jaar, na Clarens vir 'n wegbreeknaweek. Die waarde vir geld, netheid en rustige atmosfeer maak Clarens 'n heerlike plek. Maak nie saak watter seisoen jy gaan nie, dit bly altyd lekker."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Ek is baie beïndruk elke keer met die netheid en vriendelikheid van die dorp. Nog met elke event wat ons bygewoon het, uitmundende diens en perfekte organisasie van die events."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Andes Clarens Guesthouse"Benewens die skoonheid van die omliggende berge, is die dorpie se atmosfeer en winkels vrolik en interessant."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Stonehaven Clarens"Fantastiese dorpie, met klomp oulike winkeltjies, restaurante en hope voetslaanroetes."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Mountain Sage Self-care"One of my favourite places to visit. Beautiful town, with plenty hiking routes. So close to Golden Gate."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Retreat"Clarens is inderdaad die juweel van die Vrystaat. Natuurskatte orals te vinde as jy braaf genoeg is om jou stapskoene vuil te maak."
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Nelsbells Cottage"Heerlike en pragtige dorpie. Natuurskoon asemrowend."
Winterton, Drakensberg, South Africa
Drakensview Self Catering"Benodig eetplekke en meer as net 'n Spar."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens River Cottage"Jy kan net vir 'n naweek wegbreek of vir 'n langer tydperk gemaklik daar bly."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Arundel Studios"Ons is baie lief vir Clarens, met sy winkeltjies en restaurante. The Square restaurant is puik en hul koffie en kos heerlik. Ons gaan gereeld Clarens toe om net te herlaai en te rus."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Golden View Luxury Self-Catering"Stunning town with lots of friendly locals. Il Costello was beautiful to have a lovely celebratory breakfast for my son."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mountain View Manor"Ons het Clarens baie geniet - die perde en donkie op die plein was egter 'n ander storie. Die diere is beslis nie in 'n baie goeie kondisie nie en dit was nogal ontstellend."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Accommodation @ The Spa"Baie lekker plekkie om vir 'n vinnige wegbreek te gaan."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Heerlike dorpie, met die mooiste berge. Lekker eetplekke met gehalte-kos."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Pragtige dorp waarheen mens altyd sal teruggaan. Daar ondervind mens werklik sielsrus. Daar sal net regtig strenger beheer oor die straatkinders moet wees. Dit is regtig 'n onaangename situasie as mens buite kuier by restaurante."