Geverifieerde Resensie
Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1154 resensies.
Champagne Vallei, Drakensberge
Rockwood Earth Lodge"In the entire Drakensberg, this is the most delightful and scenic valley to stay. "
Champagne Vallei, Drakensberge
Graceland Self-catering Cottages"Champagne Valley is beautiful, there are many places to visit in the area and loads of activities for all ages. "
"Kindly note that we travelled in SUV's (4x4's) and that we took a long detour travelling off-road where we could and through mud; (between Nottingham road and Underberg). The last time (2014) I travelled to Underberg, the road from Howick to Underberg wasn't great, with livestock moving and people on the road. Est. travel time was an hour plus (for someone travelling it for the first time). Spar in Underberg was much better than other smaller towns I've been too. Great price on general things you would buy at a normal super market and at times cheaper than the Spar I go to in JHB. "
"Underberg is 'n fantastiese asemrowende bestemming vir vakansie, en as Pennygum aandag gee aan hierdie kleiner dinge wat 'n groot impak kan hê, kan dit 'n baie lekker wegbreekplek wees. "
Champagne Vallei, Drakensberge
Swallowfield Rondavels"The area is fantastic, with lots to do, yet quiet enough for those seeking solitude. Would recommend it to anyone."
"Maak seker jy vat al die nodige goed saam, aangesien daar nie op Fouriesburg iets soos 'n Spar is nie. "
Champagne Vallei, Drakensberge
Berghaven Cottages"Die skoonheid van Champagne Valley is verfrissend."
Champagne Vallei, Drakensberge
Orchard Manor"Beste vakansiebestemming in Suid-Afrika. Soveel om te sien, soveel om te doen met betowerende natuurskoon."
Champagne Vallei, Drakensberge
Graceland Self-catering Cottages"Gawe bakkery en 'n nice eetplek naby."
"Fouriesburg was 'n gerieflike basis om vanaf Lesotho te verken en die dorp sal my beslis weer sien. Ons het gaan stap deur die dorp en die inwoners het sonder uitsondering baie vriendelik gegroet."