Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
"Die paaie is amper ongangbaar. Meet slaggate as pad by tye. Verwag aankomende verkeer in jou baan, want dis die enigste manier om die gate mis te ry."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
414 Rose Cottage"Hiking is something worth trying. The area has other extreme sporting activities."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Van die paaie in Clarens is sleg en winkels maak in die week vroeg toe, maar dis geen krisis nie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Baie aangename en interessante dorpie. Golden Gate is 'n moet sien."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Mountain Villa 238"Plek vir kuier saam met vriende en familie. Al die eetplekke is op standaard, vriendelike diens en loopafstand van mekaar af."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
La Bri"Clarens is 'n juweel. Baie lekker area vir stap, fietsry en sommer net kuier. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Mt Horeb Manor"Clarens is 'n sentrale plek vir die verken van die Malutis en die Drakensberge."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Odendaal’s Ridge"Beautiful town. Has old character with unpaved roads to add to the vibe. Clean and more importantly environmental sensitive."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
The Goodland Cottages"A beautiful destination, we went ziplining, horse-riding and for a stunning hike to Monks Cowl. There are great spots to sit and have a beer or meander, the restaurants are great, their service levels to standard."
Ladybrand, Drakensberge, Suid-Afrika
Artist's Cottage"Not a tourist spot, but an interesting little town."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Rattray's Roost"Quiet and beautiful part of our country. Lovely eating spots and some quaint places to visit. We enjoyed Sani Pass which was a great adventure."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Four Koffie"Pragtigste sandsteen geboue is oral te sien in die dorp. Die dorp is baie rustig en jy kan alles kry wat jy nodig het in die dorp."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Gaan op Gideon Groenewald se dinosaurus -oer, baie lekker daguitstappie. My seuntjie het dit amper so baie geniet soos ek. Lekker staproetes orals. Lekker boerebrekvis by die Artist Cafe."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Mountain View Manor"Stappers, doen die 10 km-sirkelroete by Glen Reenen kamp. The Highlander Restaurant stel nooit teleur nie."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Rustica Accommodation"Hulle is besig om die dorp op te knap, maar dit is baie klein en daar gaan eintlik niks aan nie. Daar is 'n paar oulike eetplekke. "
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Cherry Stone Country House"Baie goeie rustige alternatief vir Clarens. Nog 'n regte plaas-atmosfeer. "
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Drakensberg Dream Cottages"Daar is baie aktiwiteite, maar baie duur."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Lavender & Rust"The Saturday morning 8am parkrun (5 kilometer) is very nice."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
aha Alpine Heath Resort"The roads are in a bad condition."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
RiverWalk Guest House"Te min parkering en alternatiewe vervoer-fasiliteite. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Willow Villas"Roads in town need a service - uneven roads/potholes all over."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Valley Lodge"Ons kan met vrymoedigheid Clarens Xtreme aanbeveel! Van Elvis tot Paul het ons die mees uitmuntende diens ontvang en het hulle vir ons 'n onvergeetlike ervaring gegee!"