Geverifieerde Resensie

Drakensberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1154 resensies.

Fouriesburg, Drakensberge

Oranje Guest Farm

"Sentrale plek op die Sandsteenroete."

Champagne Vallei, Drakensberge

Ardmore Guest Farm

"Very beautiful area and normally all amenities are open to the public. However, due to this being the Christmas week and with everything overbooked, I was unable to get into some of the available venues."

Champagne Vallei, Drakensberge

Berghaven Cottages

"Baie om te doen, craft bier, sjokolade en kaasproe-bestemmings. Vir gholfspelers en vlieghengelaars 'n paradys."

Drakensberge

Drakensberg Mountain Retreat

"Moet nog die berge leer ken, maar dis baie mooi. "

Champagne Vallei, Drakensberge

Berghaven Cottages

"Ons het verslaaf geraak aan stap. Sal beslis weer kom stap. Soveel lekker plekkies. Die bakery is enige soettand se droom en die wyne van die Champagne Wine estate hoef nie terug te staan vir geen ander kelder nie. Hulle wyne, selfs die goedkoper wyne is skougehalte. "

Underberg, Drakensberge

The Old Hatchery Lodge

"Sakesentrum is deurmekaar, niemand weet wie ry of wie wag nie. Een groot winkel, Spar. Hoofstraat is vol slaggate. "

Fouriesburg, Drakensberge

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Mooi skoon dorp met 'n hele paar uitstekende restaurante om by te gaan eet."

Champagne Vallei, Drakensberge

Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1

"Fantastiese natuurskoon en heelwat om te doen, maar jy moet goeie akkommodasie hê. Daar is heelwat beter plekke as Hillbillies."

Underberg, Drakensberge

Moya Cottage

"Juweel weggesteek in Natal Midlands. Moet sien omgewing. "

Fouriesburg, Drakensberge

Goedgeleë

"Klein plekkie. Die plaasstoep se ontbyt was uit die boonste rakke."

Champagne Vallei, Drakensberge

Pumula Central Drakensberg

"A special part of the country, which needs to be experienced. When you need refreshing, peace and rest, this is the place to go."

Fouriesburg, Drakensberge

Uithoek Vakansie Oord

"Enige tyd sien hulle my weer."

Champagne Vallei, Drakensberge

Rockwood Earth Lodge

"Lieflike area waar jy kan ontspan en die natuur geniet."

Champagne Vallei, Drakensberge

12 Mount Champagne

"Well organised and lovey environment."

Underberg, Drakensberge

Stoneyhall Farm

"Dit is 'n klein dorpie. Moet dus nie te veel verwag nie. Die omgewing is pragtig - berge en dale. Die weer kan wisselvallig wees. Oor die algemeen koel tot koud deur die jaar. "

Underberg, Drakensberge

Meadow Lane Joy Cottage

"Love the area. Will come back."

Fouriesburg, Drakensberge

Emden Bass

"Hou baie van die area, soek gereeld nuwe blyplekke, sodat ons die berge kan gaan besigtig. Hou daarvan om by plaas-akkommodasie plek te soek."

Drakensberge

Drakensberg Mountain Retreat

"The Drakensberg Mountains is a World Heritage Site. This award is totally deserved!"

Underberg, Drakensberge

Pennygum Country Cottages

"Underberg is a lovely destination, there is a lot to do but we were only there to overnight. Also a lot of history for those who are interested."

Fouriesburg, Drakensberge

Camelroc Guest Farm

"Kan nie glo dit was 'n Kwêla dorp van die jaar 2013 nie, want die dorp self is baie verwaarloos."

Himeville, Drakensberge

Rattray's Roost

"Dis 'n klein plekkie en lekker stil. Underberg met genoeg winkels is net 5 km ver."

Underberg, Drakensberge

Stoneyhall Farm

"Baie vriendelike inwoners. Die Spar is baie energiek met groot verskeidenheid van lekkernye. Oulike winkeltjies met interessante inhoud."

Winterton, Drakensberge

Drakensview Self Catering

"Sentraal geleë om al die mooi van die Drakensberge te geniet, met meer as genoeg aktiwiteite. Oral langs die pad interessante winkeltjies en genoeg restaurante om van te kies. "

Champagne Vallei, Drakensberge

Cathkin Cottage B&B

"The Drakensberg Mountains are impressive. Many outdoor activities are possible in this Valley."

Drakensberge

Kwaggashoek Game Ranch

"Was en is nog altyd 'n besonderse belewenis. Hang net af van die blyplek en diens wat jy kry."

Fouriesburg, Drakensberge

Goedgeleë

"Uitstekende ligging vir al jou ekskursies na Lesotho en die berge, asook die kersie-omgewing, Clarence en Golden Gate. "

Drakensberge

ATKV Drakensville

"Fantastiese atmosfeer in die berge."

Underberg, Drakensberge

Rosemary @ Douglas Drift

"Nie regtig 'n dorp soos wat ek verwag het nie. Maar net buite die dorp na Hemiville is dit pragtig en baie stil."

Blad
Blad 23 - Wys 661 tot 690
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang