Geverifieerde Resensie

Drakensberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1172 resensies.

Bergville, Drakensberge

Montusi Self-Catering Cottages

"Die omgewing waar die Montusi Self-Catering Cottages is, is pragtig. "

Champagne Vallei, Drakensberge

Treks, Trips & Trails

"Pragtige area en baie om te doen! Sal volgende keer langer bly!"

Fouriesburg, Drakensberge

Sandstone Chameleon Guest House

"Fouriesburg is klein maar in die omliggende gebied is daar baie om te doen en sien. Selfs indien 'n mens na die "Lesotho Highlands Water Scheme" toe gaan. "

Champagne Vallei, Drakensberge

Berghaven Cottages

"It was our first time in the Valley - we enjoyed our visit - our time in the Valley was just too short - will do better planning next year and visit for a longer time. So much to do so little time to do it in. "

Noordelike Drakensberge, Drakensberge

Witsieshoek Mountain Lodge

"A little-known resort, ideal for both serious and occasional hikers. Many photo opportunities"

Bergville, Drakensberge

Drakensberg Mountain Retreat

"Ongelooflik pragtig, wees net baie bewus van grondpaaie en padwerke. Nie onmoontlik met 'n gewone motor nie, maar beter vir 4x4s!"

Fouriesburg, Drakensberge

Lesoba Guest Farm

"Die natuur hier is pragtig."

Fouriesburg, Drakensberge

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Ons is baie lief vir Fouriesburg. Dit herinner ons aan die ou dae waar die strate alles nog stofpad was. Ons geniet die mark elke Saterdag of so. As ons kon, sou ons eendag graag 'n klein stukkie grond hier wou besit. "

Estcourt, Drakensberge

Blue Haze Country Lodge

"Beside the huge delay with breakfast, our stay was lovely"

Winterton, Drakensberge

Drakensview Self Catering

"Goed geleë en naby baie besienswaardighede ten opsigte van ons land se geskiedenis en die Drakensberge. "

Fouriesburg, Drakensberge

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Ongerep, minder "Hermanus" as bv. Clarens, maar naby alles. Goeie opsie vir diegene wat Lesotho wil besoek, omdat dit so naby is aan die grens en klomp ryery uitskakel, daar is nie groot winkels en apteke nie, so maak maar seker jy het skaars persoonlike items, goeie slaghuis, so kry jou vleis daar."

Fouriesburg, Drakensberge

Oranje Guest Farm

"Ons verblyf was te kort, het nie die keer Fouriesburg self besoek nie, maar op grond van 'n vorige besoek is dit 'n mooi dorp."

Underberg, Drakensberge

Pennygum Country Cottages

"It was my first time in Underberg, really small town. We bonded as a family, watched DVD's and talked. The people are friendly and the landscape is breathtakingly beautiful."

Underberg, Drakensberge

Pennygum Country Cottages

"Die mense is almal so vriendelik en behulpsaam en die dorp is ook baie netjies, skoon en definitief baie veilig."

Bergville, Drakensberge

Drakensberg Mountain Retreat

"Bergville die dorpie is redelik swak. Sal nie daar wil bly. Bietjie vervalle."

Underberg, Drakensberge

The Old Hatchery

"Gaan besoek die plekkie. Fantastiese Spar! 'n Oase! Vriendelike diens ontvang. Indien jy 'n 4x4 het gaan besoek sani-pas! Belewenis! "

Fouriesburg, Drakensberge

Sandstone Chameleon Guest House

"I think Fouriesburg is a great launching pad for Lesotho and Clarens. I would recommend Fouriesburg to anyone looking to stay in that part of the country. It is very quiet and rural, with no hustle and bustle, which would suit travelers who don't want the busy environment of Clarens."

Geluksburg, Drakensberge

The Homestead

"As 'n mens stilte wil hê, dan is dit die regte plek. Dit is 'n baie baie klein plekkie, maar tog gerieflik naby ander besienswaardighede geleë."

Underberg, Drakensberge

Cedar Garden

"Besoek liewer in lente of somer vir talle "events" soos kanovaart, fietsry, perdry, stap, Sani pas, ens."

Resevoir Hill, Drakensberge

Bullers Rest Lodge

"Netjiese, stil omgewing."

Champagne Vallei, Drakensberge

Birdsong Accommodation

"Ons uitsig vanuit die Birdsong Cottage was droomagtig en ons kon sit en staar na buite vir die hele week, maar daar was egter so baie om te doen in die vallei, dat daar baie min tyd vir droom was. Van Westline Aviation se sjampanje stop met hul helikopter bo op die berg, tot die opwindende Drakenspeak Zip lining combo met die kinders (3 en 5 jaar) was definitiewe hoogtepunte. Selfs abseiling is aangedurf. Die "Birds of Prey" se opvoedkundige vertoning by Falcon Ridge kan ook aanbeveel word. Natuurlik was die Drakensberg Seunskoor konsert ook van die hoogtepunte wat ons nooit sal vergeet nie. Birdsong Cottage was binne 15 min se bereik van al die aktiwiteite. Die Valley Bakery was ons gunsteling plekkie om te eet, met vars croissants en hope speelplek vir die kinders."

Champagne Vallei, Drakensberge

Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1

"We had a great hike up to the Nandis Falls and loved our visit to Falcon Ridge."

Fouriesburg, Drakensberge

Oranje Guest Farm

"Goed geleë, interessante snuisterye-winkels en restaurant. 'n Juweel in die herfstyd vir fotografie, pragtige omgewing."

Blad
Blad 38 - Wys 1111 tot 1140
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang