Verified Reviews
Dullstroom
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dullstroom
Rated 4.5 out of 5 based on 779 reviews.
"Lekker eetplekke en verblyf. Die pad vanaf Dullstroom na The Valley of the Rainbow is baie sleg. Gelukkig het ons 'n 4x4 gery."
"Baie om te doen en te sien, maar as jy wil wegvlug van 'n gedrang van mense is dit egter nie die plek vir jou nie."
"I would advise, if you are booking a stay at Stone Castle to rather use a high bakkie or some sort of 4x4 vehicle to navigate the gravel roads leading into and out of the estate as the gravel roads are bad and gets very muddy after some rain. Other than that, an awesome stay and worth the adventure. "
"'n Wegbreekplekkie wat jy jou voete kan opsit en kan vergeet van die gewoel van die stadslewe, met baie vriendelike gesiggies wat jou verwelkom. "
"Lekker dorpie om te besoek en almal is baie vriendelik. Lekker kuier plekkies en mooi goedjies!"
"If you love the outdoors with an option of a small town charm, Dullstroom and surroundings is the place to go."
"Heerlike dorpie om sommer net in rond te drentel, baie vriendelike mense end ons hondjie was oral welkom."
"Dullstroom is 'n baie "toeriste vriendelik" omgewing met baie om te doen, sien en eet. "
"Lekker sentraal om verder ons mooi Laeveld te gaan verken. Goeie restaurante, vriendelike mense en baie netjies en skoon."
"Baie oulike plekkie met baie restaurante, stalletjies en baie dinge te doen! So rustig! Onthou om vroegtydig te bespreek as jy die aand wil gaan eet oor 'n naweek! "