Geverifieerde Resensie

Dullstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dullstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 779 resensies.

Dullstroom

Kliphuisjes

"Die swak wifi is uit en uit 'n Dullstroom-probleem. Die sein in die hele dorp is swak. Ons was op 'n Maandag daar en klomp besighede was toe, wat bietjie teleurstellend was."

Dullstroom

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge

"Baie om te doen. Heerlike stemming. Fantastiese gholfbaan."

Dullstroom

Elandskloof Forel Plaas

"Dullstroom word baie besoek deur verskeie mense. Ons neem deel aan die TRAC N4 Rally al vir die laaste 4 jaar en sal vir seker volgende jaar weer daar wees!"

Dullstroom

Miramichi Guest House

"Great place thanks."

Dullstroom

The Rose Cottage B&B

"Uitstekend geleë, sal maklik weer besoek."

Dullstroom

Critchley Hackle

"Dit is 'n vreeslike mooi dorpie en heerlike wegbreek van die besige stads lewe."

Dullstroom

Stay @ 67

"Heerlik geëet by Mayfly Restaurant - kan hulle definitief aanbeveel. Uitstekende diens."

Dullstroom

Peace Corner

"Dullstroom is 'n pragtige dorpie en heerlike bestemming om van die stadsgewoel weg te kom. Ek waarsku egter toekomstige besoekers om hul huiswerk deeglik te doen, alvorens hulle bespreek. Na die aanvanklike telerustelling, het ons 'n pragtige, skoon en smaakvolle plek gevind. PUIK waarde vir geld gewees."

Dullstroom

Mahanaim

"Lekker wegbreek vir 'n naweek."

Dullstroom

Olive Bumble

"Voel vir my dat die dorpie 'n bietjie aan die ageruit gaan is."

Dullstroom

Old Transvaal Inn

"Baie nice plek."

Dullstroom

Old Transvaal Inn

"Great place to relax and to unwind from the jhb city stress that we face daily!"

Dullstroom

Fairstreams No. 2

"Een van ons gunsteling juweeltjies van Suid-Afrika!"

Dullstroom

The Browns' - Luxury Suites

"Dullstroom bly 'n ongelooflike en besondere dorp. Ek sal weer en weer daar my tyd spandeer."

Dullstroom

Woud Blokhuis

"Bestudeer gerus die kaart van Dullstroom en omliggende areas. Daar is baie om te doen en 'n besonderse plek vir natuurliefhebbers."

Dullstroom

DullVino First House

"Baie oulik. Ons slaap gereeld daar oor op ons pad na die Krugerwildtuin."

Dullstroom

Bluebell

"Dis 'n pragtige dorp en selfs ouer kinders geniet dit daar. Oulike, interessante winkels en pragtige natuurlike omgewing en net so lekker om die berg uit te klim. Dit is egter kommerwekkend uit 'n volhoubare omgewings- en toerisme oogpunt dat daar 'n informele handelaar is wat die pragtige bloekombome uitkap in die bo-dorp en mense hom ondersteun deur sy goedere te koop. Dit vernietig die natuurlike omgewing om al hierdie bome uit te kap wat waarde toevoeg in Dullstroom."

Dullstroom

Jock's Cottages

"Ons geniet Dullstroom nog elke keer wat ons daar is."

Dullstroom

Dunkeld Country and Equestrian Estate

"Dullstroom is my gunsteling, klein dorpie in Suid-Afrika. 'n Sekere romantiek om die dorpie waaroor ons gek is."

Dullstroom

Old Transvaal Inn

"Heerlike kuierplekkie. Mooi natuurskoon en lieflike klimaat."

Dullstroom

Old Transvaal Inn

"Bekend vir sy goeie restaurante, het nie teleurgestel nie."

Dullstroom

Duckling Cottage

"Loved dinner at Mrs. Simpsons, the best service, food and owners."

Dullstroom

DullVino Cottage 15 Critchley

"Always love Dullstroom - lots of character, natural beauty, quaint shops, etc."

Dullstroom

Dunkeld Country and Equestrian Estate

"Fantastiese plek vir 'n vinnige wegbreek! Soveel om te sien en te doen!"

Dullstroom

Peace Corner

"Vleis is peperduur neem saam as jy kan!"

Dullstroom

Kliphuisjes

"Altyd 'n wenner in die opsig dat jy dit vir 'n gewone naweek kan benut vanaf Gauteng. Heelwat verskeidenheid in restaurante, winkels en aktiwiteite."

Dullstroom

The Artists Cottages at Le Quartier

"Dullstroom is een van ons gunsteling wegbreekplekke. Mens kan baie doen en sien of sommer net 'n luilekker vakansie daar hou."

Dullstroom

Jock's Cottages

"Baie lekker restaurante. Ons het The mayfly, coachman's, the poacher en the waffleshop besoek. Al drie heerlik! The Bird of Pray rehabilitation Centre was stunning en hulle koffie winkel het lekker Jams en Jellies.."

Dullstroom

Stone-Fly Guesthouse

"Ons is mal oor Dullstroom om vir naweke uit te span, maar sukkel steeds om die geskikte akkommodasie te kry, wat waarde vir geld is en wat in werklikheid is, soos dit op internet geadverteer word."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang