Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Beach Cabanas

"Nie veel om te doen vir kinders nie, hoofstrand is baie nice met speelpark vir kinders, veder niks veel nie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Road Lodge Gqeberha Airport

"It is definitely not a tourist destination with not much to do. I travelled for work, but my husband just went along and didn't have much to do. We did have one day to do things. Googling "things to do in PE" does not help at all, as the only answers are game drives and coming from Mpumalanga it is not something I would want to do. We ended up driving around to find places. Fort Frederick is interesting but sadly abandoned, as well as the infamous lighthouse. Sancorp was very interesting and I am saddened that not many people know about them as they do amazing work. Camelot Spa was amazing and shark rock pier was very well looked after. The rest of the town is kind of run-down and littered. A letdown if you compare it to other harbour/ industrial ocean areas like Mosselbay and V&A Waterfront."

Oesterbaai, Oos-Kaap

Groenhuisie

"Quiet and peaceful and close enough to St Francis and Cape St Francis."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Rustige dorpie vol dinge om te ervaar. "

Dordrecht, Oos-Kaap

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Die Dordrecht-omgewing is waarlik prentjiemooi. Die berge is asemrowend, veral in die rigting van Indwe. Die dorpies bied egter baie min in terme van winkels. Maar as natuurskoon is waarna jy soek, is dit vir seker die plek om te wees."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

River Bend Cottages

"Baie lekker dorp. Sal weer besoek."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Opi-See

"Port Elizabeth is a beautiful city. As in any city or town in South Africa, you need to be vigilant and take note of your surroundings. There are many beautiful places to visit. Just to be safe, ask your hosts for recommendations before you set out exploring."

Middelburg, Oos-Kaap

Halfway Rest

"Die dorp se strate is in 'n patetiese toestand."

Patensie, Oos-Kaap

Archers Guest House

"Klein, maar het alles wat jy nodig het; restaurante en supermarkte."

St. Francis, Oos-Kaap

Greenwich 5

"Calm, peaceful. Enjoyed the boat ride through the canals with captain Kev. Shops within reach. Just love the place."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Beach View Cascades Summerstrand

"Seefront is nie winderig nie. Mense baie vriendelik. Die Taxis ry beter as hier in die Kaap. En die kos, dis wragtig waarde vir geld. Barney's se kos is fantasties."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Charming Seaside Cottage

"Die strande en klimaat is heerlik, genoeg lekker eetplekke na Beacon Bay se kant. Sal weer besoek"

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Stewart's Nest

"PE has become like a little Cape Town. It really is an awesome family destination."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Zonnenstrahl Caravan Park

"Mooi dorpie. Die pad na die plek is net baie lelik, veral met 'n karavaan."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Lazy Days Apartments: JBay - 4 Delmar

"Aangename plek om vakansie te gaan hou. Paar plekke waar jy nog kan gaan eet met goeie diens."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Boer and Brit

"Teleurgesteld, wou Vallei van Verlatenheid besoek, maar hek op N9 was gesluit."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Chanteclear

"Ons wou graag na die Mercedes Benz fabriek gaan, maar telefone wat op Google gewys is, is nie geantwoord nie."

Koffiebaai, Oos-Kaap

Hole in the Wall Resort

"Die pad wat ons gery het na die resort was baie baie erg. Potholes, potholes en nog potholes. Hopelik sal dit gou reg gemaak wod."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Boer and Brit

"Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp wat die 6de oudste dorp in Suid Afrika is. Die guise in geboue is pragtig en jy kan sien dat die eienaars hul bes probeer om dit so te hou. Ongelukkig lyk dit of bendes besig is om oor te neem en bende tekens word oral op die geboue en monumente gespuitverf. Ons het nie baie veiling gevoel om deur die strate te loop nie, alhoewel die besoek aan die "Valley of Desolation" buite Graaff-Reinet in die natuur reservaat die hoogtepunt van ons besoek aan Graaff-Reinet was."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Die Dorpshuis

"Ideale oornagpunt vanaf Gauteng oppad na George - voordat mens die lang pad na Willowmore aandurf."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Claptons Beach 10

"Baie lekker plek bietjie wind, maar soveel ander dinge om te doen en kinders besig hou, definitief 'n moet om weer en weer te kom."

Lady Grey, Oos-Kaap

Millers Wood Cabins

"Lady Grey has lively mountains and we went up Joubert's Pass which was beautiful but a 4x4 is recommended. Also popped in at the blue pepper for a drink which was also nice with good service. The church in lady grey is also a good place to visit."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Lieflike Karoodorpie waar tyd gaan stilstaan het."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"'n Dorp met soveel mooi om te sien."

Port Alfred, Oos-Kaap

3040 on Freshwater

"Baie oulike dorpie. Kon alles koop wat ons nodig sou kry vir ons paar dae by "hole in the wall"."

Aberdeen, Oos-Kaap

De Denne

"Interesting town for a brief stop on the way elsewhere. Pretty remote."

Patensie, Oos-Kaap

Ripple Hill Hotel

"Het dit baie geniet!"

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"Nieu-Bethesda is an interesting place, especially the visit to the Owl House and a few years we went with a guide down to the river to see the fossils. We only had time to visit the owl house this time. I must say the dinner we had at Furrows Lodge was really great."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang