Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Queenstown, Oos-Kaap

Knightly Self Catering

"'n Wonderlike ete gehad by 'n restaurant wat verseker aanbeveelbaar is met 'n mooi tuin area en klimraam. Ruth Lock Shell-kunsgalery is nie meer oop vir besoekers nie. Die pad tussen Bloemfontein en Queenstown was in 'n mooi omgewing tussen die berge."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoopark Guest House

"'n Pragtige dorp. Sal weer teruggaan om meer te sien."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Pragtig - sal definitief weer besoek."

Hogsback, Oos-Kaap

Bramber Cottage Living With Joy

"Hogsback is 'n sprokiesagtige mooi dorpie bo in die berge. As jy hou van Lord of the Rings, woude, watervalle en bewolke, koue weer is hierdie die plek vir jou."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Boer and Brit

"Lovely and well-preserved town. We could easily have spent another day there looking around at all the interesting places and sights."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Camdeboo Cottages

"The people who helped us from the community were really amazing and went out of their way to assist."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"Baie unieke en interessante dorp met baie vriendelike mense."

Joubertina, Oos-Kaap

Mount Africa

"Pragtige omgewing en naby aan Baviaanskloof."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Aquarius B&B

"Van die paaie het aandag nodig."

Hogsback, Oos-Kaap

Hogsback Inn

"Hogsback is ongelooflik mooi en baie om te doen en sien. Doen jou navorsing en besluit wanneer is die beste tyd om te gaan afhangende van wat jy wil doen of sien of ondervind."

Port Alfred, Oos-Kaap

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Dit is 'n baie mooi dorpie met baie lekker toeristeplekkies. Mense moet dit meer kom besoek, dit het ietsie vir almal. Dit het bietjie swaar gekry in Covid, maar die mense gaan aan en almal is vreeslik vriendelik."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Chanteclear

"Hoogs aanbeveel."

St. Francis, Oos-Kaap

Upper Deck 11

"St Francis is nice, but not much to do if the weather is poor."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Compass View

"Dit is 'n plekkie wat almal moet sien. Uniek met 'n baie spesiale ambiance."

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Lagoon View

"Great little town for a visit. Beautiful beach."

Chintsa (Cintsa), Oos-Kaap

Moeggeploeg

"Sal definitief weer besoek!"

Middelburg, Oos-Kaap

Halfway Rest

"Middelburg wel goed geleë op hoofroetes vir oornag tydens reis."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Coral Tree House

"Wonderlike museums om te besoek en op die mohair-roete."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Chive's Cottages

"Die paaie is in 'n slegte kondisie, maar verder is als reg."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Graaff-Reinet het baie geskiedenis en baie om te sien. Sal definitief die dorp aanbeveel vir oorslaap."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Paradise Self-Catering Units

"Ons het die stilte van Paradysstrand baie geniet. Kon kilometers langs die strand loop sonder die vrees om aan Covid blootgestel te word."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Roode Bloem Farm House

"Baie oulike Karoo-dorpie."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Timoak

"Meer polisiëring naby hoofstrand sal 'n aanwins wees."

Tarkastad, Oos-Kaap

Stepping Stones

"As jy bereid is om die grondpaaie aan te durf is daar baie om te sien. Mooi natuur en ook geskiedkundige plekke."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Boer and Brit

"Onderhoud en instandhouding van die dorp nie op standaard nie. Baie vriendelike mense. Goeie restaurant by Muller’s House."

Maclear, Oos-Kaap

Tortoni Guest Farm & Caravan Park

"Undiscovered South Africa. The ideal route when travelling from Cape town to Durban."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Elke's Guesthouse

"A favourite destination. Must stay for a few days."

Blad
Blad 111 - Wys 3301 tot 3330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang