Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6445 resensies.

Aberdeen, Oos-Kaap

Pagel House B&B

"Not much going on in the town, but a lovely place to stay over as a half way stop."

Port Alfred, Oos-Kaap

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Ek is mal oor Port Alfred. Alles naby aan alles. Vriendelike mense en pragtige strande. Daardie deel van die wêreld is nogal winderig en ons het reën saam ons gevat - blykbaar is Januarie tot Maart beste tyd om te gaan. Ek sal beslis meer van die Oos-Kaap wil sien. Dit was my eerste besoek."

Chintsa (Cintsa), Oos-Kaap

Horizon View

"Chintsa is a place of tranquility."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Dit is jammer dit gaan ekstra tyd by jou reis voeg om ten minste iets te gaan kyk. Daar is baie om te sien."

St. Francis, Oos-Kaap

Sandown Self-Catering

"Pas Cape St Francis op, dis 'n klein juweel!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

4 Parsonage Street - De Kothuize

"Having just come from Cradock, where things are very different. It was good to see a clean, functioning town."

Hogsback, Oos-Kaap

Trengwainton Cottage

"Baie mooi klein dorpie wat ongelukkig geraak is deur COVID-19 met baie plekkies wat toegemaak het. Besoek The Edge restaurant vir skemerkelkies en lekker aandete (hulle doen ook baie lekker wegneemetes, as jy eerder by Trengwainton voor die kaggel wil kuier)."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Hancke Holiday Apartments

"Lovely holiday destination."

Aberdeen, Oos-Kaap

Pagel House B&B

"Potensiaal vir 'n gewilde kunstige tipe dorpie wat nog ontgin moet word. Ry ten minste net eers deur en kyk, kan nie onthou wanneer laas ek net verbygehou het nie."

Chintsa (Cintsa), Oos-Kaap

Moeggeploeg

"Dit is 'n plek waar elkeen moet gaan kuier."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

The Graaff-Reinet Suites

"Die Vallei van Verlatenheid is 'n absolute moet-sien."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Spandau Manor

"If you are looking for a relaxing break out of the rat race, this could be the place to unwind."

Oesterbaai, Oos-Kaap

Old Ladder

"Die feit dat dit redelik afgeleë is maak dit vir ons aantreklik. Of dit die oorseese reisigers en jonger mense gaan tevrede stel is 'n ope vraag. Vir ouer toeriste wat stilte soek is dit ideaal."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Kiepersol

"Meer besigheid georiënteerd as vir toeriste."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Oyster Beach Cottage

"Great shopping experiences with all the malls. The roads are good and airport is nearby."

St. Francis, Oos-Kaap

Barnard Self-Catering Accommodation

"A must if you have not been there before!"

Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

1-on-Ross

"Te veel slaggate en donkies, maar pragtige ou strukture."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

The Beach House

"Wonderlike plek. So baie om te doen en ervaar."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Timoak

"Perfect family destination."

Hogsback, Oos-Kaap

Laragh-on-Hogsback

"Hogsback is bitter klein, maar daar is baie staproetes wat asemrowend mooi is en die Happy Hogs Restaurant And The Village Pub restaurant sal ek beslis aanbeveel vir 'n heerlike middagete. Moet nie The Edge se Labyrinth en uitsigte op die krans misloop nie."

Koffiebaai, Oos-Kaap

Kwela Cottage

"Koffiebaai self het in my opinie baie agteruitgegaan en het min om te bied, behalwe die hotel. Dit kan 'n gevolg wees van Covid-19. Maar Hole in The Wall bly 'n asemrowende gesig wat jy nêrens anders kry nie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Beachway

"The Summerstrand has some lovely facilities including a very restful beach."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Victorian Square Guesthouse

"Restaurante is maar skaars of moeilik om te vind."

Keimond, Oos-Kaap

Neptune's Cove

"Ideaal vir hengelaars en ontspan na 'n lang reis."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Ocean View Guest House

"Knap asb. die strukture op, asook paaie se toestand."

Blad
Blad 112 - Wys 3331 tot 3360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang