Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Ons is verlief op Graaff-Reinet en kuier graag daar. Baie ook om in die omtrek te sien."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Parkview Safari Lodge"PE has it all, safari destination, beachfront views, city life with the option of clubbing, great variety of restaurants, great urban planning with everything being 12 - 15 minutes' away."
"Port Alfred is a refreshing and really good getaway from the city life. People are friendly and respect privacy. Also safe and very beautiful beaches."
"Die omgewing is absoluut asemrowend. Wees net bedag daarop dat alle besighede nie elke dag oop is nie; die slagter byvoorbeeld is nie Maandae en Dinsdae oop nie, maar ons het die lekkerste hamburgerpatties daar gekry."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
The Light House"Lovely warm weather this time of the year and the beaches are to die for. The people are really friendly. If you have never been to Port Elizabeth before I suggest you go and see for yourself, you won't be disappointed. Really a holiday destination in my books. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Admiral's Lodge"Pragtige plek om te besoek met 'n verskeidenheid aktiwiteite vir volwassenes en kinders van alle ouderdomme."
"Cannon Rocks is rustig en die perfekte plek om die son en see te geniet. Kinders kan in die strate en op die strand speel. Pragtige swemarea en poele met kilometers wit strand."
"Baie ou geboue, museum en oulike winkeltjies. Die kerk is baie indrukwekkend!"
"Pragtige dorpie, ek dink dit is 'n wonderlike plek om vakansie te hou. Alles wat mens nodig het."
"Die toerisme waarde van Cradock is uitsluitlik baseer op die nabygeleë Bergkwagga Nasionale Park asook jag in die omgewing."
"Daar is heelwat om te ervaar in en om Lady Grey, soos die Joubertspas, die Lammergeier-reservaat en die Oranje-/Vistonnel-uitlaat in die omgewing."
"Interessante argitektuur en dis ‘n netjiese en skoon dorpie! Daar is selfs ‘n interessante watergat, Die Stal, wat ek ongelukkig nie besoek het nie!"
"Die Molteno Slaghuis het uitstekende wors, en ons het heerlik geëet by the Pioneer Restaurant. Did dorpie is maar bietjie vervalle en vuil. Maar steeds baie mooi. Ons was mal oor die Vallei van Verlatenheid."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Chapman Hotel & Conference Centre"Dit is een van die Oos-Kaap se mooiste stede en het baie om te bied."