Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Oos-Londen, Oos-Kaap

Chanteclear

"Hoogs aanbeveel."

St. Francis, Oos-Kaap

Upper Deck 11

"St Francis is nice, but not much to do if the weather is poor."

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Lagoon View

"Great little town for a visit. Beautiful beach."

Chintsa (Cintsa), Oos-Kaap

Moeggeploeg

"Sal definitief weer besoek!"

Middelburg, Oos-Kaap

Halfway Rest

"Middelburg wel goed geleë op hoofroetes vir oornag tydens reis."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Coral Tree House

"Wonderlike museums om te besoek en op die mohair-roete."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Chive's Cottages

"Die paaie is in 'n slegte kondisie, maar verder is als reg."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Graaff-Reinet het baie geskiedenis en baie om te sien. Sal definitief die dorp aanbeveel vir oorslaap."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Paradise Self-Catering Units

"Ons het die stilte van Paradysstrand baie geniet. Kon kilometers langs die strand loop sonder die vrees om aan Covid blootgestel te word."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Roode Bloem Farm House

"Baie oulike Karoo-dorpie."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Timoak

"Meer polisiëring naby hoofstrand sal 'n aanwins wees."

Tarkastad, Oos-Kaap

Stepping Stones

"As jy bereid is om die grondpaaie aan te durf is daar baie om te sien. Mooi natuur en ook geskiedkundige plekke."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Boer and Brit

"Onderhoud en instandhouding van die dorp nie op standaard nie. Baie vriendelike mense. Goeie restaurant by Muller’s House."

Maclear, Oos-Kaap

Tortoni Guest Farm & Caravan Park

"Undiscovered South Africa. The ideal route when travelling from Cape town to Durban."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Elke's Guesthouse

"A favourite destination. Must stay for a few days."

Burgersdorp, Oos-Kaap

Dusk to Dawn Garden Court

"Very nice small Karoo town - really peaceful."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Oulike Karoodorp, vriendelike mense."

Oesterbaai, Oos-Kaap

Oyster Bay Sea Haven

"Baie stil en veilig. Bring familie nader aan mekaar."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Beslis die moeite werd om oor te slaap en die omgewing/dorp te sien."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Waterval Farm-Stay

"Die dorp is pragtig! Klein, maar het alles wat jy benodig. Parkeer jou kar, neem jou kamera en verken die dorp te voet. Dit is die beste manier. Baie museums, kunsgallerye en natuurlik die Vallei van Verlatenheid. Moet besoek!"

Lady Grey, Oos-Kaap

Gairtney Guest Farm

"Lekker gekuier daar en toeriste kan dit gerus besoek."

Middelburg, Oos-Kaap

Aandster Oornag Akkommodasie

"Dit is jammer dat die paaie so swak is."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Irelander Self-catering Flats

"Baie lekker gebrunch by The Shed en oulike plaaslike winkels daar. Baie pret gehad saam met Trip'n Cradock met hul White Water Tubing af in die rivier, sal dit vir seker aanbeveel!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Victorian Square Guesthouse

"Baie mooi en skoon dorp, mense is vriendelik."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Boer and Brit

"Baie mooi dorp met asemrowende natuurskoon."

Blad
Blad 111 - Wys 3301 tot 3330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang