Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6445 resensies.
"Pragtige skoon en geskiedkundige dorp. Was heerlik om daar oor te slaap. Reservaat was 'n belewenis om te besoek. Kerk is pragtig."
"Baie lekker, maar sommige areas soos Southernwood is so besoedel met rommel. Waarom maak die munisipaliteit hierdie area nie op 'n roetine basis skoon?"
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
The Olde House"Quite windy and good beaches. People are friendly notwithstanding it being a city with all the problems that comes with it."
"Soveel om te doen en te verken. Die Vallei van Verlatenheid was pragtig. Pragtige geskiedenis."
"Na Covid -andemie het van die gunstelingeetplekke ongelukkig deure gesluit maar Graaff-Reinet bly steeds 'n pragtige toeristebestemming! Ons het heerlike aandete geniet by Mullers House."
Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap
Bartholomew's Loft"Very interesting town, but needs more maintenance."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Conifer Beach House"Ek besoek Port Elizabeth meestal vir besigheidsdoeleindes en kan daarom nie kommentaar lewer oor PE as 'n toeristebestemming nie. Die deel wat ek besoek het lyk baie mooi skoon en daar is goeie restaurante in die omgewing."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Lavender Garden Cottage and Lodge"PE bied alles wat ons benodig."
"In Rhodes-area beveel ek aan dat mense nie alleen in 'n motor moet reis nie, selfoon-opvangs swak en bitter min beweging van ander vir hulp in nood."
"Jeffreysbaai het altyd 'n vakansie gevoel, gee nie om watter tyd van die jaar jy daar is nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
The Olde House"Great place to be, nice beaches, beautiful malls and nice weather in summer."
"As jy 'n stil plek nodig het om te herlaai, is dit die plek vir jou. Het lekker voor die kaggelvuur gekuier. "