Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6445 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Ocean Breeze"Daar is baie om te sien, te geniet en te besoek in kort afstande vanaf PE. As die wind saamspeel anders waai dit jou weg en enige lus om iets buitemuurs te doen."
"See the stars again, enjoy down-to-earth hospitality and friendliness, and really wind down a bit in this cosy valley tucked in between rugged hills."
"Persoonlik verkies ek eerder verblyf in Marina Martinique as Jeffreysbaai self. Voel meer veilig in die Marina Martinique."
"Matige klimaat, pragtige en geskiedkundige omgewing, aantal goeie restaurant. Lekker vakansieplek."
"Pragtige skoon en geskiedkundige dorp. Was heerlik om daar oor te slaap. Reservaat was 'n belewenis om te besoek. Kerk is pragtig."
"Baie lekker, maar sommige areas soos Southernwood is so besoedel met rommel. Waarom maak die munisipaliteit hierdie area nie op 'n roetine basis skoon?"
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
The Olde House"Quite windy and good beaches. People are friendly notwithstanding it being a city with all the problems that comes with it."
"Soveel om te doen en te verken. Die Vallei van Verlatenheid was pragtig. Pragtige geskiedenis."
"Na Covid -andemie het van die gunstelingeetplekke ongelukkig deure gesluit maar Graaff-Reinet bly steeds 'n pragtige toeristebestemming! Ons het heerlike aandete geniet by Mullers House."
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Bartholomew's Loft"Very interesting town, but needs more maintenance."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Conifer Beach House"Ek besoek Port Elizabeth meestal vir besigheidsdoeleindes en kan daarom nie kommentaar lewer oor PE as 'n toeristebestemming nie. Die deel wat ek besoek het lyk baie mooi skoon en daar is goeie restaurante in die omgewing."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Lavender Garden Cottage and Lodge"PE bied alles wat ons benodig."