Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6442 resensies.

Hogsback, Oos-Kaap

Nibelheim Self-catering Cottage

"Ek sou net graag wou he dat die paaie oor gedoen kon word, ek verstaan dat Hogsback nie 'n munsipaliteit het nie maar dit is baie gevaarlik veral met die reën wat ons gehad het toe ons daar was dat ons vasgeval was en ons moes kom uit trek. Maar dit is en bly die mees mooiste plek om 'n blaaskans te vat en die natuurskoon in te neem."

Port St Johns, Oos-Kaap

Umngazi Hotel & Spa

"It's beautiful and it's clean!"

Oos-Kaap

Stagger Inn Guest Lodge

"Sal aanbeveel om nie dit in die aand daar aan te kom nie."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"'n Moet stop as jy nog nie daar was nie."

Middelburg, Oos-Kaap

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Mooi en skoon en die dorp het ons eintlik verras."

Aberdeen, Oos-Kaap

Pagel House B&B

"Good stop over. Delicious dinner at the Blue Door."

Lady Grey, Oos-Kaap

Gairtney Guest Farm

"Baie mooi deel van ons land."

Middelburg, Oos-Kaap

Starry Nights

"Middelburg is maar net nog 'n plattelandse dorp, maar ek glo dit is 'n gerieflike middelpunt oornagplek vir reisigers. Die naam Middelburg kom ook van dat dit in die MIDDEL is tussen verskeie dorpe of gebiede."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Dio Dell 'Amore

"As ek 'n surfer was, sou ek natuurlik 5 sterre gegee het."

Middelburg, Oos-Kaap

Aandster Oornag Akkommodasie

"Good halfway position en route to the coast."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Dio Dell 'Amore

"A Lot to do, beach gives a nice holiday feeling."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Beach Cabanas

"For a first time visitor to Jeffreys bay I loved every second! regardless of the rainy weather, there was so much to do and see, I would gladly recommend it"

Oesterbaai, Oos-Kaap

Oyster Bay Lodge

"Not much to do in Oyster Bay other than the amazing beach!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Uitsonderlike dorp met al die plekke wat toeriste kan besoek."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Country Getaway Deer Park Estate

"'n Wonderlike bestemming. As die gebied weer genoeg reën kry en kommer oor water uitgesorteer word, sal dit vir almal verligitng bring."

Middelburg, Oos-Kaap

Montarie Guest Accommodation

"Paaie uit hoofstraat baie sleg."

Lady Grey, Oos-Kaap

Gairtney Guest Farm

"Die area is prentjiemooi."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Ganora Guest Farm & Excursions

"As another traveler said: Nieu-Bethesda is like stepping back in time. There are so many places I didn't visit. I am definitely going back!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Dorp gee indruk van baie verwaarlosing en dit is vuil."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Friendly residents, and a very neat well maintained town."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Jessie's Place

"PE has fantastic beaches that we really enjoyed."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

33 Kingston Place

"It is a lovely city, the beaches are beautiful. "

Oos-Londen, Oos-Kaap

Bayview Seafront Apartment

"Gonubie is 'n heerlike plek om vir 'n paar dae te ontspan. Dis ons vierde besoek aan Gonubie - dit spreek dus vanself dat ons dit weer sal besoek!"

Boesmansriviermond, Oos-Kaap

River Cottage

"Regte vakansiegevoel en bestemming."

Koffiebaai, Oos-Kaap

Kwela Cottage

"Hole in the Wall is puik en so mooi. Die plaaslike inwoners is lastig en smeer heeltyd hul diens en kreef aan jou af. Sukkel om hulle te ontduik en is hulle redelik opdringerig."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Lavender Garden Cottage and Lodge

"It is a very friendly city with a lot of holiday activities to do."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Rietjiesbos Self Catering

"I didn't really have too much time to look around during this visit. Graaff-Reinet is beautiful as I remembered it from my travels. I was certainly given many tourist options at Rietjiesbos, more than I expected. Would love to spend some time visiting again."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

12 Parsonage - De Kothuize

"Ons was geweldig beindruk met hoe skoon die strate was en hoe mooi al die ou geboue is. Graaff-Reinet se mense was baie vriendelik, van die skoonmakers by De Kothuize tot die ontvangsdames by Camdeboo Nasionale Park. Die besoek aan die Vallei van Verlatenheid was wonderlik met die mooiste formasies en uitsigte. Ons was spyt dat ons net een nag oorgebly het aangesien daar nog so baie te sien is."

Blad
Blad 115 - Wys 3421 tot 3450
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang