Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Was 'n lieflike ervaring. Het daar verjaar en behalwe fossiele kyk, het ek omtrent alles gedoen wat my batterye laai. Lekker kos en spa by Drostdy, kunsmusiek, antieke winkels, kerkdiens in die kerk en volmaan by Die Vallei van Verlatenheid."
"Beautiful area honestly but, to get there via that long road with all the shacks along the sides, was not very pleasant. It was kind of scary as we arrived there as the sun was setting so, when approaching the house we were not sure what to expect based on the informal settlements in before you reach the Seaview area. "
"Die hele plek nogal vervalle. Besef dit was baie droog daar afgelope 2 jaar, dus het hulle nie beheer daaroor nie. Pad so vol slaggate omtrent onrybaar. Dit lyk of die munisipale dienste hulle in die steek gelaat het."
"Hogsback is really in the middle of nowhere and very high up in altitude. The main road in Hogsback is full of potholes. Having a 4X4 is recommended."
"Soos ek voorheen gesê het, die plekkie bly pragtig, maar is aan die kwyn van wat ons 20 jaar gelede beleef het. Te afgeleë om ‘n tweede asem te kry soos bv. Greyton/Pilgrimsrus."
"Almal moet Hogsback at least 1 keer in hulle lewe besoek. Ek het my hart daar verloor. Dit is ongelooflike mooi plek."
"The Owl House and the Kitching Fossil Exploration Centre was a great experience - Vellies in the wheelchair made the day."
"Ongelooflike inwoners ontmoet, 'n besoek aan Clay cafe aanbeveling om Irene te ontmoet. "
"Die paaie het baie aandag nodig, slaggate oral, maar dit het die voordeel dat niemand kan jaag nie. Hoop van harte hulle kry binnekort reën in die toevoe damme, want water tans 'n groot probleem."
"What a lovely place to stay for a couple of days. Camdeboo Park was amazing. The beautiful mountains are great for sightseeing and hiking. Graaff-Reinet is a lovely place with nice restaurants and coffee shops."
"Dis die perfekte oornagplek as jy vanaf die Vrystaat na die Oos-Kaap of Wes-Kaap reis. Die roete is pragtig en die paaie uitstekend."
"Aberdeen is 'n klein dorpie en almal daar is baie vriendelike en hulpvaardig. Sou graag bietjie langer wou bly."
"Die mooiste stad in SA, baie groen en mooi plantegroei in die woonbuurte."