Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6477 reviews.
"Almal moet Hogsback at least 1 keer in hulle lewe besoek. Ek het my hart daar verloor. Dit is ongelooflike mooi plek."
"The Owl House and the Kitching Fossil Exploration Centre was a great experience - Vellies in the wheelchair made the day."
"Ongelooflike inwoners ontmoet, 'n besoek aan Clay cafe aanbeveling om Irene te ontmoet. "
"Die paaie het baie aandag nodig, slaggate oral, maar dit het die voordeel dat niemand kan jaag nie. Hoop van harte hulle kry binnekort reën in die toevoe damme, want water tans 'n groot probleem."
"What a lovely place to stay for a couple of days. Camdeboo Park was amazing. The beautiful mountains are great for sightseeing and hiking. Graaff-Reinet is a lovely place with nice restaurants and coffee shops."
"Dis die perfekte oornagplek as jy vanaf die Vrystaat na die Oos-Kaap of Wes-Kaap reis. Die roete is pragtig en die paaie uitstekend."
"Aberdeen is 'n klein dorpie en almal daar is baie vriendelike en hulpvaardig. Sou graag bietjie langer wou bly."
"Die mooiste stad in SA, baie groen en mooi plantegroei in die woonbuurte."
"Dit sal wonderlik wees as al die padwerke afgehandel is en ook van die paaie in die dorp opgeknap word. Die pragtige dorp sal nog meer toeriste trek."
"Just concerned that the condition of the roads in and around the town will soon make it impossible for normal vehicles to access. A real gem otherwise. "
"Altyd die moeite werd om oor te slaap in Graaff-Reinet. Vallei van verlatenheid is veral 'n besonderse plek om te besigtig. Geniet die eie-eiesoortige restaurante in die dorp."
"The local pub was great and the locals friendly. The band was an unexpected bonus. The Spar however needs to stay open later over weekends."
"Baviaanskloof het pragtige natuurskoon. Die ideaal vir die 4x4 beginner. Patensie is 'n baie oulike dorpie."
"Hogsback is presies wat ek verwag het, 'n rustige plek met baie goed om te doen in die natuur. Baie wandelroetes wat mens kan doen, so pak stapskoene in!"