Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Lavender Garden Cottage and Lodge"Port Elizabeth bied so baie. Net jammer van die verval van talle toerismebesienswaardighede."
"Jeffreys Bay never disappionts. It is always great visiting there. The beaches and the weather is great."
"We participated in the annual Hogsback Merrel trail run, which was great!"
"Definitely a winner. We will be back again and also will highly recommended De Oude Wes to anyone who asks. Perfect, perfect, perfect."
"Baie veilige area met baie eetplekke en baie om te doen. Die strande is pragtig en skoon."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Dundonald Lodge"Definitief een van die laaste juwele in Suid-Afrika en verskriklik skoon."
"Lovely place with friendly people. Clean and well maintained. One of our favorite places to visit."
"Ons het Bergkwagga Nasionale Park besoek buite Cradock. Was beslis die besoek werd."
"Pragtige dorp omring deur sitrusboorde. Perfekte stop voor jy Baviaanskloof of Grootrivierpoort aanpak."