Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Jeffreysbaai is die lekkerste vakansieplek. Ons geniet dit altyd vreeslik baie. Baie om te doen en baie lekker eetplekke om van te kies. Die strande is pragtig."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Chapman Hotel & Conference Centre"Ek was baie teleurgesteld dat daar nie meer dolfyn vertonings plaasvind nie. Daar is nie veel te doen in die Humewood, Kingsbeach-area nie. Dit is beslis onveilig om selfs helder oordag in Happy Valley te gaan stap."
Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape
Lagoon View"Paaie in 'n aaklige toestand. Geen supermark naby nie, naaste Spar is in Keimond en die Spar daar het onlangs afgebrand en is tans nog in herstel werk."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Hobie Beach Guest House"Nie my gunstelingplek nie, maar heel aanvaarbaar vir werk."
"Ongelukkig volgens my het Jeffreysbaai baie agteruit gegaan, bygesê ek was meer as 20 jaar laas in Jeffreys. Paradysstrand is wat my betref die aangewese plek om oor te bly."
"Sien my sterre. Al wat die moeite werd is om te besoek was die Valley of Desolation."
"Sleepy town in the middle of nowhere. If there was no Skyrun and war trail run I wouldn't know that town exists."
"Graaff-Reinet is verreweg die mooiste dorp in die Oos-Kaap. Ek geniet dit baie om soontoe te gaan. Ek sou daar bly as ek kon."
"Die dorp is net groot genoeg. Nie te klein dat jy nie iets sal vind tydens jou kuier nie. Daar is baie plekkies te besoek indien jy sou wou."