Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Port St Johns, Oos-Kaap

N'taba River Lodge & Spa

"The drive down into Port St. Johns from Umtata is beautiful."

Middelburg, Oos-Kaap

Karoo Ouberg Guest Lodge

"Dorp en paaie is baie vervalle en vol slaggate. Eetplekke is skaars en die restaurant by die hotel waarna ons verwys is, se kos was swak. "

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Neptune's Terrace 12

"Seker lekker vir jonger mense."

Middelburg, Oos-Kaap

Karoo Ouberg Guest Lodge

"Behalwe vir slaggate in die paaie, wat maar orals huidiglik in die land 'n probleem is, het ons dit baie goed ervaar. Selfs Karoo se restaurant se kos was heerlik!"

Middelburg, Oos-Kaap

Welvanpas Guestfarm

"Dis gerieflik op pad tussen die Suid-Kaap en die Noorde."

Middelburg, Oos-Kaap

Aandster Oornag Akkommodasie

"Tipiese Karoo dorp. Infrastruktuur kry swaar. Lekker eetplekke."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Rietjiesbos Self Catering

"Was die moeite werd om bietjie oor te bly en die omgewing te ontdek"

Hogsback, Oos-Kaap

Serendipity Self-catering Cottages

"This is a special place that needs more than two days to explore."

St. Francisbaai, Oos-Kaap

OppiKrom

"Loved the calamari at The Chock and Block Restaurant."

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Willieweggie

"Die baie honde waarvoor die gemors nie opgetel word nie, is frusterend. Die koeie deur die kamp kan ook 'n probleem skep."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Garden Sanctuary Suites

"Altyd lekker in PE was laas 7 jaar in die area maar dit is nie lekker om te sien hoe die stad agter uitgaan nie."

Oos-Londen, Oos-Kaap

7 On Annandale B&B

"Die skoonheid en die mooi lande het my betower. Die gasvryheid in die algemeen was wonderlik by die Checkers parkeerarea het 'n ou tannie haar motor se deur te wyd oopgemaak en sy het my motor geraak en uitgeklim en met my gepraat. So wonderlik. Ja, sien uit na nog meer dae in die area later in die jaar."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

14th On West

"Het nie kans gehad om iets te besoek nie, maar dis 'n mooi dorp."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Hierdie keer het ons nie beplan om die dorp te besigtig nie, maar die onbeskryflike-mooi NG Kerk bly net 'n aantrekkingspunt. Veral as jy die kans kry om dit ook van binne te besigtig! Graaff-Reinet is voorwaar 'n pragtige dorp."

Chintsa (Cintsa), Oos-Kaap

Cintsa View

"Great stay, very comfortable. Had a big group so lots of different places to sit and "kuier"."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Valley Guest House

"Goede uitvalbasis...mooie musea...strand...brouwerij..pinguins..restaurants."

Keimond, Oos-Kaap

Tuck Inn

"Kei Mouth a nice little town and the people were very friendly. Really had no problems. Beautiful beach. "

Oos-Londen, Oos-Kaap

Luneburgh Cottages

"There are many beautiful locations, you just need to know where to look."

Uitenhage, Oos-Kaap

Ons Kontrei Guest House

"Dorpie is goed geleë. Naby die see en Port Elizabeth."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Sunny Spot

"Dit is my eerste keer in Oos-Londen, ek het nog altyd Oos-Londen op my bucket list gehad, ek is bly ek het die regte keuse gemaak om in Gonubie te bly en die gastehuis was ook die regte keuse. Die ander gedeelte van Oos-Londen is skokkend om te sien. Ek sal enige tyd weer na Gonubie terugkeer. Jy voel net veilig in die Gonubie-area."

Port Alfred, Oos-Kaap

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Ek het die mooi kant van Port Alfred gesien. Dis pragtig."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"Veilig, pragtig en kry rus vir jou siel."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

FlipFlops and TreeTops

"Surfers paradise with all the feels of a long remembered childhood holiday. "

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Bethesda

"Warm, vriendelike hartsmense. Ondersteun hulle gerus. "

Port Alfred, Oos-Kaap

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Vir ons was alles perfek, want dit is buite seisoen. Ek dink in seisoen sal dit baie besig wees."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Seaside Shambali

"Genoby is een rustige verblijfplaats...veilig..mooi strand."

Blad
Blad 63 - Wys 1861 tot 1890
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang