Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6445 reviews.

East London, Eastern Cape

Bells and Whistles

"We just basically visited family, but what we saw was good in the area where we lived."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

FlipFlops and TreeTops

"I would definitely visit J-Bay again."

Kei Mouth, Eastern Cape

Neptune's Cove

"Die bruin water van die Keirivier wat die hele see ook bruin en onaantreklik maak, met die gevaar van haaie wat toeneem. Mens is by die see, maar kan nie swem of die see geniet nie!"

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Linduli Farmstay

"Ten spyte van die slaggate in die dorp is hierdie dorpie iets anders. Die mooi en antieke landskappe en die sammestelling van geskiedenis is net wonderlik. Die mense van die dorp wat so vriendelik is en jy word gegroet asof jy tuis is. Dis 'n plek om enige tyd weer te gaan rus."

Middelburg, Eastern Cape

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Die dorpie is maar verwaarloos, maar almal op die dorp probeer om paaie op te knap en dit 'n beter plek te maak. Ek haal my hoed af vir hulle. Met ons aankoms was daar 2 groot vragmotors wat die dorp versper het a.g.v. goedere wat afgeval het en ons kon nie daar ry nie. Een van die boere het ons om die dorp gelei sodat ons by ons bestemming kon uitkom."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

28Kabeljauws

"Jeffreysbaai is die lekkerste vakansieplek. Ons geniet dit altyd vreeslik baie. Baie om te doen en baie lekker eetplekke om van te kies. Die strande is pragtig."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Surfpoint 9

"Meer ontspanningsgeriewe sal welkom wees."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Paradise Self-Catering Units

"Sal altyd wil teruggaan, gaan 'n erf koop op Paradise Beach."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Chapman Hotel & Conference Centre

"Ek was baie teleurgesteld dat daar nie meer dolfyn vertonings plaasvind nie. Daar is nie veel te doen in die Humewood, Kingsbeach-area nie. Dit is beslis onveilig om selfs helder oordag in Happy Valley te gaan stap."

Port Alfred, Eastern Cape

Pyramid House By the Sea

"Good stop-over for traveling from Durban to PE."

Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape

Lagoon View

"Paaie in 'n aaklige toestand. Geen supermark naby nie, naaste Spar is in Keimond en die Spar daar het onlangs afgebrand en is tans nog in herstel werk."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Hobie Beach Guest House

"Nie my gunstelingplek nie, maar heel aanvaarbaar vir werk."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Rietjiesbos Self Catering

"Baie mooi historiese dorp met baie besienswaardighede."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Profcon Resort

"'n Lieflike dorp in die hartjie van die droë Karoo."

St Francis, Eastern Cape

Ships Bell Apartments

"Lieflike plek, heerlike eetplekke, fantastiese strande."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Ocean Symphony

"Ongelukkig volgens my het Jeffreysbaai baie agteruit gegaan, bygesê ek was meer as 20 jaar laas in Jeffreys. Paradysstrand is wat my betref die aangewese plek om oor te bly."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

7 Cross Street - De Kothuize

"Sien my sterre. Al wat die moeite werd is om te besoek was die Valley of Desolation."

Glengariff, Eastern Cape

Makulu Manzi

"Naby Oos-Londen, met nabygeleë inkopiesentrum. Heerlike wegbreek uit die stad."

Lady Grey, Eastern Cape

Mountain View Country Inn

"Sleepy town in the middle of nowhere. If there was no Skyrun and war trail run I wouldn't know that town exists."

Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape

Lagoon View

"Heerlike naweekbestemming!"

Port Alfred, Eastern Cape

Kowie River Guest House

"Het 'n huis gekoop in Port Alfred in die Royal Marina."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Graaff-Reinet is verreweg die mooiste dorp in die Oos-Kaap. Ek geniet dit baie om soontoe te gaan. Ek sou daar bly as ek kon."

Page
Page 64 - Showing 1891 to 1920
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers