Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Hobie Beach Guest House"Summerstrand is 'n juweel! Die mense van Gqeberha is vriendelik en warm!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Hobie Beach Guest House"Sekerlik goed, maar swak stadsbestuur blyk oral dieselfde te wees - vakansiebestemming definitief, bly in die voorstede en vermy die middestad soos oral."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Spekboom Cottage"Ek het maar nog altyd 'n sagte plekkie vir Port Elizabeth gehad. Van my heerlikste en "memorable" vakansies was Desembermaande op Brookshill Karavaanpark deurgebring. Daar is intussen baie ontwikkel en uitgebrei. As ek die geleentheid kry, sal ek enige tyd terugtrek daarheen. As daar nou net iets gedoen kan word aan daai wind."
"Personal opinion only, I think St Francis is more suited to those without young children - especially when the weather isn't good. If it was just my partner and I we should have enjoyed the area a lot more."
"Die area was nogal vuil met rommel wat nie gereeld opgetel word nie. Die strand en omgewing word deur honde gebruik, maar eienaars tel nie ontlastings op nie. Dit en die feit dat die strande vuil is en stukkende glasbottels oral lê, maak dit onaangenaam en gevaarlik om op die strande te loop. Besighede het ook nie by tye gehou soos geadverteer op die web nie en ons het verskeie plekke gekry wat of nie meer bestaan nie of nie oop was soos geadverteer nie."
Bushman's River Mouth, Eastern Cape
Slipway SC"Die sleephelling toegangspad se sypaadjie moet skoongemaak word. 'n Gebreekte tak het dit toegeval. Die strand is pragtig en ongerep. Kwaaihoek is oulik."
"The town looks poverty stricken we had to drive to Somerset to get supplies."
"Plek wat besoek moet word. Slaap twee nagte oor. Jy het minstens 'n hele dag en 'n bietjie nodig om alles te beleef en te sien."
"Die dorp is 'n baie pragtige plek met baie besienswaardighede in."
"It's home for me, so I would definitely rate it as one of the best holiday getaway places, especially if you're looking for family time."
"It was nice, I walked to go to the beach and had a nice time. "
"We loved Graaff-Reinet, I only gave it 4 stars instead of 5 because we were there on a Sunday and virtually nothing was open. Thankfully the Pioneer Restaurant was open for dinner and was excellent."
"Baie nice plek en deel van ons geskiedenis! Altyd 'n besoek werd!"
"Graaff-Reinet moet op elke persoon se bucket-list wees! Die Vallei van Verlatenheid is 'n moetsien-bestemming. Ons het ons vingers afgeëet by Pioneers Restaurant - die lamsgeregte is uit die boonste rakke. By The Muller House het ons heerlike pizzas gekry wat in 'n houtvuur-oond voorberei word en vir die beste koffie besoek beslis Maria's - die gasvryheid en diens is uit die boonste rakke. Ons gaan beslis 'n langer besoek beplan en gou weer daar kuier."