Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.31 uit 5 gekry volgens 2707 resensies.
Gerda N. - 2nd April 2015
staying in Humewood, Oos-Kaap
Baie netjies plek! Heerlike klimaat gedurende Maart.
Sigfried L. - 1st April 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is 'n interessante dorp met baie om te sien. 'n Hoogtepunt was die orreluitvoering in die Nuwe Kerk. Dit was 'n wonderlike ervaring.
Nic V. - 1st April 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons sal die dorp weer besoek, maar vir 'n langer tydperk.
Hans B. - 28th March 2015
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Middelburg is 'n veilige bestemming.
Theo J. - 27th March 2015
staying in Cannonville, Oos-Kaap
Hiervandaan kan die Addo Olifantpark maklik bereik word en die omliggende area is iets besonders om te besoek.
Elizabeth V. - 26th March 2015
staying in Cradock, Oos-Kaap
We enjoyed the Food Festival.
Cobus S. - 25th March 2015
staying in Humewood, Oos-Kaap
Heerlike vakansiebestemming.
Willa V. - 23rd March 2015
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Mense in die dorp was baie vriendelik en baie behulpsaam.
Rachel F. - 23rd March 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Absoluut verlief op Graaff-Reinet!
Martie G. - 23rd March 2015
staying in Cannonville, Oos-Kaap
Lekker naby Addo.
Thys F. - 20th March 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige geskiedkundige dorpie.
Allan S. - 19th March 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die eetplekke is van goeie gehalte en billik.
Denine S. - 18th March 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Ek beveel dit graag aan!
Ho D. - 11th March 2015
staying in Addo Elephant Park, Oos-Kaap
Baie lekker plek om diere te besigtig: baie olifante en ander diere gesien.
Hilda V. - 11th March 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons het die Camdeboo Nasionale Reservaat geniet!
Robert E. - 11th March 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
'n Besoek aan die Camdaboo Park met die Vallei van Verlatenheid is 'n geleentheid wat nie gemis moet word nie!
Theo J. - 10th March 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
We would like to stay there!
Helen J. - 7th March 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Nieu-Bethesda is a lovely little town.
Felicity L. - 4th March 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons het 2 keer by POLKA geëet en dit was besonders lekker. Die diens was fantasties.
Tharina P. - 3rd March 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Wat 'n pragtige juweel in ons land. Die mense is besonder vriendelik en veral die buitelandse toeriste vind die dorp baie aanloklik. Die Nasionale Park tot die museums is alles in 'n baie goeie toestand. Die restaurante en winkeltjies is werklik uniek. Absoluut die moeite werd om Graaff-Reinet te besoek.
Louisa V. - 2nd March 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Rustige en unieke dorp en altyd lekker om tyd daar te spandeer.
Gerrit D. - 27th February 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Leuke plaats.
Yolanda W. - 26th February 2015
staying in Sunland, Oos-Kaap
Fantasties.
Elsabe J. - 23rd February 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Baie interessante en rustige dorpie.
Leon G. - 23rd February 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Eet by POLKA, dis 'n eet-ervaring. Gaan kyk oudhede.
Jaco A. - 19th February 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Daar is baie om te doen en een van die "moet doen" goed is beslis 'n besoek aan die Sneeuberg brouery vir 'n "honey Ale " en een van hulle "cheese platters".
Tina S. - 19th February 2015
staying in Oviston , Oos-Kaap
Pragtige dorpie, sou graag dalk daar wou gaan aftree, dit lyk so pragtig.
Annamarie N. - 16th February 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dit was vir ons opvallend hoe skoon die dorp is. Vallei van Verlatenheid is 'n moet. Ons het ook die Camdeboo Nasionale Park baie geniet. Ons kon ook binne die NG Kerk ingaan om fotos te neem. Die omgewing se natuurskoon is wonderlik om te aanskou.
Fanie S. - 15th February 2015
staying in Cannonville, Oos-Kaap
Baie mooi langs die rivier.
Annamarie N. - 15th February 2015
staying in Kirkwood, Oos-Kaap
Pragtige omgewing met al die sitrusbome.
Ronald F. - 13th February 2015
staying in Mill Park, Oos-Kaap
Alles was baie netjies en skoon. Hou dit so.
Dewald D. - 9th February 2015
staying in Humewood, Oos-Kaap
Gerieflik.
Johann V. - 8th February 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die hitte is wel erg maar mens moet daarby verby leef - dit is immers die Karoo. Nieu-Bethesda, die vallei, Kaktus-plaas, Grootkerk en geskiedenis van die dorp is elk 'n belewenis op hul eie. Die dorp is baie rustig en baie skoon. Die dorp en omgewing roep om 'n volgende besoek.
Jenny B. - 8th February 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ek sal enige tyd weer hier oorbly.
Thanda Dladla T. - 6th February 2015
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
What a place@! Looking forward to visiting Grahamstown again.
Piet S. - 2nd February 2015
staying in Cradock, Oos-Kaap
Teerstrate kort baie dringend aandag!
Cm (tertia) O. - 30th January 2015
staying in Patensie, Oos-Kaap
Patensie is 'n juweel wat ontdek móét word. Dit is nie 'n plek net vir deurry nie. Slaap oor, gesels met die inwoners, en besoek interessante plekke. Die sitrusboorde is 'n belewenis! Dit is ook 'n goeie wegspringplek as die Baviaanskloof besoek wil word, maar Patensie bied meer as dit ook! Die plaasstalletjies bied goeie etes en interessanthede.
Casper V. - 24th January 2015
staying in Horseshoe Valley, Oos-Kaap
Pragtige natuurskoon.
Ilene P. - 16th January 2015
staying in Patensie, Oos-Kaap
Was baie verbaas deur hierdie klein dorpie, dit is 'n paradys tussen die berge, alles groen en boorde op boorde! Rippel Hill Hotel se aandetes en atmosfeer 'n bonus!
Letitia B. - 16th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
'n Wonderlike, geskiedkundige dorp en 'n mens het genoeg tyd nodig om al die besienswaardighede te ontdek! Wat my egter opgeval het is dat die strate nie meer so skoon is soos vroeër jare nie!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za