Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6445 reviews.
"Onderskatte juweel. Toegang vanaf Cathcart baie mooi, maar sommige mense mag skrik vir die grondpad. Ons het dit egter met 'n grondpadkaravaan maklik gery deur net versigtig te wees."
Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape
Ocean Valley View"Ons het al klaar weer in Morgansbaai bespreek!"
"Greg gave us loads of local info, and we wanted to stay longer, especially the 16 km hike in the Cambedoo National Park, but alas they were fully booked the next night. Pizza at Mullers was second to none."
"First time in Jeffreys Bay, and it stole a piece of my heart. Will definitely be back ASAP."
"Die paaie is nie so maklik toeganklik nie, maar dit verseker 'n rustige vakansie, weg van steurings. Dit is egter kort afstand na die naaste kusdorpies vir 'n uitbreek, restaurante, voorraad, ens."
"Baie mooi dorpie. Vriendelike inwoners en dorpie se strate is skoon. Die kerk is die hoogte punt en ons was bevoorreg om binne die kerk te gaan kyk."
"This is not your typical tourist destination, but if you want to get away from everything and experience the Karoo, this is the place!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
The Garden Cottage"Beautiful area but very busy during December."
"Ek voel hulle kan aandag daaraan gee dat eetplekke later oop is om by te eet of te bestel."
"Die effek van Covid en lang tye sonder reisigers was merkbaar."
"Baie skoon, maar wind waai baie, andersins baie ander dinge gedoen."
"Ons is steeds in 'n lockdown en besighede gryp nie die kans aan om van toeriste se geld gebruik te maak nie. In Europa werk almal gedurende die seisoen hulle besimpeld om geld te maak. In Suid-Afrika is hul skynbaar bietjie lig in die broek. As die klok 13:00 slaan op 'n Saterdag sluit hulle hulle deure en steek eers weer Maandag hul neuse daar uit. Ek is gereed om te spandeer en my deel vir klein besighede te doen, helaas is hul skynbaar tevrede met wat hul het. Hou dan op met kla en steek hand in eie boesem."