Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.32 uit 5 gekry volgens 2877 resensies.
Mariana V. - 25th June 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is verseker op ons lysie vir herbesoek.
Chris C. - 23rd June 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is 'n baie skoon plek. Definitief 5 sterre werd.
Lodewikus C. - 22nd June 2015
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Ek was teleurgesteld met Hogsback. Dit het agteruitgegaan van wat ons 9 jaar terug daar was.
Archibald N. - 19th June 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Nieu- Bethesda word nie vir jou gegee op 'n skinkbord nie - jy moet soek en grou om regtig die mense en die energie te ervaar. Daar is beslis meer as net die Uilhuis. Gaan en ontdek.
John L. - 14th June 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Wonderlike natuur, onskuldig, interessant.
Nico En Aleta C. - 11th June 2015
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
Very much impressed with the town's facilities!
Reginald S. - 4th June 2015
staying in Despatch, Oos-Kaap
Kon nie veel in omgewing besoek nie as gevolg van die aard van ons besoek. Sal volgende keer daarna kyk.
Henriette B. - 1st June 2015
staying in St Georges Park, Oos-Kaap
Het gaan rolbal speel en verblyf was binne loopafstand.
Zelda H. - 29th May 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie historiese besienswaardigheid. Sal graag weer Graaff-Reinet wil besoek en in een van die kothuise bly.
Karin K. - 28th May 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Sal more op Graaff-Reinet gaan bly.
Marike E. - 26th May 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
'n Baie rustige dorp en die inwoners is baie vriendelik. Sal definitief weer daar 'n draai maak.
Fernanda V. - 26th May 2015
staying in Addo Elephant Park, Oos-Kaap
Die toer was baie interessant en leersaam gewees. Die gids het ons vanaf die Die Elephant House gery en die toer met ons gedoen.
Peter B. - 22nd May 2015
staying in Cradock, Oos-Kaap
Country feel, great restaurants. Enjoyed Mountain Zebra National Park as always.
Milda O. - 21st May 2015
staying in Oviston , Oos-Kaap
Het nie veel van Oviston gesien nie, maar behalwe vir visvang, lyk dit nie of daar regtig veel te doen is nie.
Klaas M. - 21st May 2015
staying in Parsonsheuwel, Oos-Kaap
It's a very very beautiful place.
Milda O. - 20th May 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
So baie om te sien. Pragtige, skoon dorp. Mooiste was verseker die NG Kerk en die vallei van verlatenheid.
Gillian W. - 20th May 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Maak seker dat die dorpie nie verander of ontwikkel nie...dit is wonderlik.
Steven V. - 18th May 2015
staying in Queenstown, Oos-Kaap
Pragtige omgewing - dorp self heelwat verwaarloos.
Elma V. - 18th May 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
So 'n pragtige mooi dorp vol geskiedenis. Lekker om daar te stap. Baie van die geboue is opgeknap. Nie genoeg tyd gehad om museums ook te besoek nie.
Niel L. - 17th May 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Tekort aan 'n keuse van bekostigbare restaurante. Slegs die Spur was maklik bereikbaar.
Karen H. - 14th May 2015
staying in Nahoon, Oos-Kaap
Ons woon by die see in die Tuinroete, dus is ons seker maar bietjie bevooroordeeld t.o.v toeristebestemmings ;)
Anel R. - 11th May 2015
staying in Despatch, Oos-Kaap
Heelwat toeristebestemmings om Despatch.
Tertius H. - 8th May 2015
staying in Cradock, Oos-Kaap
Bergkwagga Park absoluut die moeite werd om te besoek, maar die munisipale warmwaterbron is totaal vervalle en ek sal niemand aanbeveel om dit te besoek of, selfs erger, daar te oornag nie.
Marianne G. - 8th May 2015
staying in Cradock, Oos-Kaap
Die moeite werd, oulike dorpie, vriendelike mense.
Shanaaz Z. - 7th May 2015
staying in Despatch, Oos-Kaap
Dit is baie skoon en rustig en baie veilig.
Annette W. - 5th May 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
One of my favorite destinations in South Africa. The tranquil old town, loaded with history and the beautiful Valley of Desolation, in the Camdeboo National Park.
Obie O. - 4th May 2015
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
Pragtige ou geboue.
Cilla M. - 4th May 2015
staying in Steytlerville, Oos-Kaap
A beautiful clean and very interesting place in a green area of the Karoo!
Francois D. - 30th April 2015
staying in Cradock, Oos-Kaap
Baie mooi historiese geboue.
Josien V. - 28th April 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Cultural place, nice bookstore and museums. The valley of desolation is a must see, beautiful view!
Lynette B. - 24th April 2015
staying in Humewood, Oos-Kaap
Vriendelike mense. Naby nodige winkels vir basiese behoeftes.
Paul C. - 23rd April 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Daar is regtig niks naby Graaff-Reinet nie, wat dit 'n idillies en rustige wegbreek maak. Die Vallei van Verlatenheid is asemrowend met 'n ongelooflike uitsig oor die dorp en omgewing.
Rebecca D. - 23rd April 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Nice town. Good food (go to the Brewery for lunch), and the Owl House is very impressive.
Rebecca D. - 21st April 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Nice town, close to Camdeboo and Valley of Desolation. Good restaurants at walking distance. Would not recommend more than 2 days though, as the town is quite small.
Les J. - 20th April 2015
staying in Colchester, Oos-Kaap
Perfekte verblyf vir ingang na Addo Park van die Suide.
Sarie S. - 18th April 2015
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Baie mooi dorpie.
Margaret J. - 17th April 2015
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Dit is 'n stil en netjiese dorp.
Trix U. - 16th April 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige, geskiedkundige dorp.
Ina D. - 16th April 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Dit is 'n besondere ervaring. Die afgesonderdheid van die gemeenskappie, hoe hulle as klein vriendekring mekaar dra en die leefstyl wat ons lankal van vergeet het, was opnuut 'n kleine film om te waardeer.
Jaco B. - 15th April 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie om te doen en sien.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za