Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3540 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Clarens is 'n pragtige dorp met baie lekker restaurante en heerlike buitemuurse aktiwiteite."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Gypsy Wagons"'n Top plek om te besoek. Restaurante is absoluut bekostigbaar en stylvol. Sal enigetyd terug gaan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mooigezicht"Nie vir kinders nie. Bederf eerder vir mamma alleen vir die naweek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
La Bri"Oulike klein dorpie. Gaan jaarliks terug. Goeie restaurante. Veral TREATS Restaurant is uitstekend."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Titanic View - Place of Peace"Definitief 'n juweel om te gaan besigtig."
Clarens, Eastern Free State Highlands
La Bri"Baie mooi natuurskoon en netjiese dorp. Kan egter probeer om die gate in die pad te herstel."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Domaine Sérénité"Bit of a tourist trap, but nevertheless presents a lot of options for the visitor to choose from."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Amani Guest House"Clarens has so much to offer, from arts and crafts, to the best variety of places to eat and the exploration never stops. A must for a weekend getaway."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Always a nice break and fun walking around and enjoying all the art."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Bikiberg"Clarens is so 'n mooi wegwaan dorpie ingenessel in so mooie natuur. Die een ding is wat mag pla is die aanhangers wat by mens se kar en in die straat jou kom pester en jou kar probeer was sonder dat jy dit gevra het. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Ons was al daar, maar dit was dié keer net nie dieselfde nie. Al die winkels was nie oop nie en die ander het ons nie aangestaan nie. Van die eetplekke was al vroeg toe - het wel toe plekkie gekry en lekker geëet."
Clarens, Eastern Free State Highlands
La Bri"Asemrowend mooi om die dorp en die lekkerste atmosfeer in die dorp. Beslis 'n meer gereelde plekkie om te besoek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rebellie Gaste Plaas - Loslit"Verskeidenheid van plekke om te eet en kuier. Wonderlike winkels en pragtige omgewing."
Clarens, Eastern Free State Highlands
La Bri"Gaan in die week, naweke is die hele JHB en PTA daar, dan rus jy."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Uitzicht Game Lodge"Nie veel om te doen/sien in Fouriesburg nie, dit is darem naby genoeg aan Clarens en Golden Gate. Die omgewing en natuurskoon is werklik iets om te ervaar. Die ou kerkgebou is pragtig."