Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3530 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Main Street The Loft & The Studio"Alles was perfek gewees."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Die omgewing is baie mooi en bied iets vir elkeen se smaak."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rosewood Corner"Steeds pragtig. Hoop al die winkels kan Covid deurstaan. Dis maar hartseer om te sien hoe min mense daar is."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Willow Villas"Not an ideal time to visit as lots of shops and restaurants are closed due to Covid, but still a quaint town to visit."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Neethlings Place"Pragtige, klein kunstenaarsdorpie. 'n Moet vir elkeen om te besoek!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mystic Mountain Cottage"As dit bietjie goedkoper was, sou mens dalk meer gereeld so naweek kan beplan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Stonehaven Clarens"Die dorp is skoon en die mense is vriendelik. Ideaal vir wegbreek van die besige stadslewe."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mountain Villa 238"Die Covid-pandemie het die Clarens-besoek gedemper."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Forest Lane"Die plek wat aan almal se smaak sal voldoen in 'n rustige vakansie-atmosfeer met ongeskonde natuurtonele."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooiberg View Clarens"Ek gaan vir die berge, die vars lug en die atmosfeer. Dis heerlik om die berge om elke hoek en draai te sien wanneer jy deur die winkels snuffel of 'n ete by een van die baie restaurante geniet, of sommer net wanneer jy jou oë oopmaak in die oggend."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Die toerisme bedryf vat definitief sy knou in daardie areas, paaie gaan baie agteruit. Sal nie die pad tussen Fouriesburg en Ficksburg in die nag aandurf nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mont d’Or Hotel Clarens"Luilekker. Doen moeite om met diese plek se mense te gesels en te kuier. Lekker lekker mense."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Andes Clarens Guesthouse"Left a piece of my heart in this beautiful destination. Will definitely be back!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
By the Way Gastehuis"'n Wonderlike dorpie en beslis 'n besoek werd. Sal definitief weer daar gaan kuier."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Die Withuis"Dis 'n great plek om te gaan rus vir 'n paar dae."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Cottage Pie"Natuur is pragtig en vol verrassings. Mense is vriendelik en behulpsaam. Kooperasie Restuarant het die beste kos en diens."