Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16426 resensies.
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Lilybet"I always hate to see litter so when I saw quite a lot it made me sad as this could be eradicated very quickly with education and litter days."
"Ons eerste besoek aan Greyton was heuglik en beslis nie ons laaste nie. Die natuurskoon komplimenteer die vriendelikheid en hulpvaardigheid waarmee besoekers ontvang word. Dankie aan die persoon by die petrolstasie wat 'n entoesiastiese dog onvoorbereide bergfietsryer uitgehelp het met 'n valve adapter om 'n wiel te pomp. Dankie aan die natuurbewaarder by die reservaat vir sy insig en interessante gesels. Dankie vir die gemak waarmee dinge gevind kan word. Dit is die klein dinge wat mens dankbaar maak!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"Ons het by Die See Ster Kombuis gaan eet en hul kos was heerlik! Dit is 'n pet friendly restaurant."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"Lieflike dorpie. Ek is mal oor die plek. Voorstrandt Restaurant is een van my gunstelinge. Met die beste calamari ooit. Maak net seker jy book anders gaan jy nie plek kry nie."
"Many of the wine farms close early on weekends and public holidays so be sure to phone ahead."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu Self-catering Accommodation"Great Saturday morning farmers market, a must to see."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Shanty's Rest"Velddrif is a very nice place with lots of activities and facilities to do and recommendable for everyone that wants to have a nice, relaxing, enjoyable and memorable time away."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
16 on Main"Arniston is such a calm town. I love the privacy this town has. I will definitely come back here again."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeezicht Oceanfront"Ken vir Gansbaai baie goed, goeie hengelplekke, goeie pubs en baie om te doen en te sien vir groot en klein."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
The Old Village"Baie, baie vuil in/buite die dorp - veral langs ou pad na Clanwilliam."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Elm Tree Guest Farm"Ons beoog om a plot te koop in St Helena bay. Ons hou van die plekkie. Stil en skoon."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kalahari & Namib Cottages"Yzerfontein is een van die mooiste plekke om te besoek! 'n Juweel in eie reg."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Penthouse"Hier kan liggaam en siel rus. Oulike restaurante en mooi natuur."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Pikkewyntjie"Dis 'n baie lekker dorpie waar mens ver kan stap en fietsry. Die voorstrand se see is lekker rustig."