Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"Ons is mal oor Paternoster! Dis die ideale wegbreekplek as jy in die Weskusomgewing kuier, daar is heelwat dinge om te doen en te sien. Die waterfront se interessante winkels, lekker eetplekke, die Koelkamer Teater, verskeie kuns- en keramiekgallerye, die visplek se vars visgeregte en die pragtige strande maak Paternoster uniek en baie spesiaal."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lewens-Essens B&B on C"Dit is waar ek eendag my-huisie-by-die-see wil hê."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Honeyrock Cottages"Lovely village! Sea and mountain and not far from wine farms."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildeberg Elephants Trail Cottage"Pragtige, rustige dorpie met lekker wyn."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allikreukel"Baie oulike plek, met genoeg winkels as jy iets benodig. Lekker visvangplekke vir die vissermanne."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Misty Waves Boutique Hotel"Baie lekker vakansiebestemming met verskeie besienswaardighede, wynroetes en kuierplekke."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Unit 32 Port Owen Marina"Baie plekkies om te besoek en plekkies om te verken."
"Visvang vir die manne, in die rivier as die wind nie saamspeel nie, en see toe op windstildae. Heerlike koffie- en kuierplekke vir die dames terwyl die manne uitgaan water toe."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Liferboat"Naby alles wat mooi en opwindend is, natuur en ander besienswaardighede. 'n Moet-besoek vir elkeen!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradijs Sig"Vriendelike mense. Jy moet 'n diep sak het om daar te bly."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Old Cape Last Trading Post"My gunsteling seebestemming, strand is baie veilig en baie restaurante om van te kies. Vriendelike dorpie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
83 Dassen Island"Yzerfontein is 'n pragtige plek en bied uitstekende naweekontspanning."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale n Daisy"There is no other place with as many beautiful people as St. Helena Bay. Living there or visiting is worth every second. A true West Coast treasure like no other."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Dis die vakansiebestemming van 'n leeftyd, ontspanne atmosfeer, en asemrowende natuurskoon."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fijnbos Manor"Rustige dorpie, ideale sentrale ligging om die Overbergkus vandaar te verken, met addisionele voordeel van kort reistyd na moderne inkopiesentrums in Somerset-Wes, of Kaapstad, of wynkelders."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeehuijs"Dis fantasies maar die windjie kan ysig raak saans of op koeler dae."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus @ 144"Ek persoonlik geniet dit om akkommodasie te bespreek in Kleinmond.Dis nie ver om te ry en ek hou net van die omgewing en die strand daar."
"Pragtige plek met pragtige mense! Een van daardie plekke wat 'n mens weer en weer na wil terugkom."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeezicht Apartments"Dis 'n pragtige dorpie met baie vriendelike mense en ek het nog nie beter vis en tjips geëet as dié op die kaai daar nie!"
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Karoo Moon House & Cottage"We would highly recommend The Mez Karoo Kitchen for dinner."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Dis mooi en rustig, dalk vir ouer mense, ons is 30 en was maar verveeld. "