Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Cellar1947"Eerste keer in Robertson en dit is asemrowend mooi! Ek wil weer terug gaan, drie dae was te min om alles te doen en sien."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Het my nuwe vakansiedorp gekry!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Stonehouse on Main"Extremely beautiful stretch of beach. Lifeguards on the beach as well. Affordable plentiful accommodation nearby. Close to the lighthouse and Cape Agulhas as well which has a lovely boardwalk."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Jubel n Juig Self-Catering"Pragtige, lang, wit strande. Hier kan mens jouself hoor dink."
Hermanus, Escape From Cape Town
Chesham House"Wat 'n wonderlike vakansiedorp. Dis pragtig met soveel om te doen en sien. Vakansie atmosfeer is uitstekend met ou hawe bedrywighede, straat kafeetjies en al die wonderlike tweedehandse boekwinkeltjies."
Hermanus, Escape From Cape Town
Misty Waves Boutique Hotel"Baie rustige dorp, pragtige uitsig en natuurskoon."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Shelley Point Cottage"Veilig, pragtige strand en heerlik stil. Beslis 'n plek om vakansie te hou."
Velddrif, Escape From Cape Town
Laaiplek Hotel"Velddrif kan groei in 'n lekker toeristebestemming. So 'n plek soos Laaiplek Hotel sal moet opgradeer met hulle diens."
Velddrif, Escape From Cape Town
Russell's on the Port"As jy 'n voëlkyker en fotograaf is sal die Bergrivier jou aanstaan, want daar is regtig 'n besonderse verskeidenheid watervoëls. Of as jy jou eie boot het en lief is vir visvang. Verder is daar min om te sien en sal Paternoster meer aan te beveel wees."
Velddrif, Escape From Cape Town
Port Owen Marina"Ons sal graag wil eendag op die boat trips gaan wat daar deur beweeg, ons was ook by die jetty waar hulle visvang."
Paternoster, Escape From Cape Town
Oom Dana se Huis"Paternoster is baie spesiaal. Hoogs aanbeveel."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Kormorant Apartment"Lots of wonderful places to visit and things to do in and around Gansbaai. We were pleasantly surprised."
"Pragtige, vriendelike, rustige dorp. Baie warm, maar ek sou nie omgee om permanent daar te bly nie."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Great White Accommodation"Ek het nou nie die dorpie verken, net besoek aan 'n Spar gebring wat goed was, maar dit is wonderlik en gaan beslis meer besoeke bespreek."
Paternoster, Escape From Cape Town
La Baleine Beach House Collection"Weskus op sy mooiste! Bied geleentheid om rustig te wees, maar daar is ook lekker baie om te doen as mens lus is daarvoor."
Montagu, Escape From Cape Town
Le Domaine Self Catering Farm Cottages"Montagu is a beautiful farm. Our day visit to Montagu Springs and the Tractor trip activity at Protea Farm was amazing."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Lovely town and definitely love the area."