Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
Agulhas Ocean House"Struisbaai is nie vir ons nie, maar Agulhas is nommer 1."
Prince Alfred Hamlet, Escape From Cape Town
Rhodene Farm Cottages"It is very close to Ceres and conveniently located."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Simply Yzer Self-catering Apartments"Die mooiste, skoonste dorpie in die Weskus. Pragtige strand en sonsondergange."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Elandsbay Seaview"What a gem! This is a beautiful bay with an endless beach. Nice destination for snorkelling, diving for crayfish and spearfishing."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
27 On Ray"St Helena Bay is an awesome middle point between Velddrif and Paternoster so you can explore quite a lot. The beach was calm, clean and not very busy. We spent a lot of time relaxing in the waves. Perfect if you would like a quiet getaway from the hustle and bustle."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sea Star Cliff"Daar is nie veel om te doen nie. Maar baie lekker en rustig en ongelooflik mooi vir 'n paar dae se wegbreek."
Velddrif, Escape From Cape Town
Heron's Haven"Die omgewing is netjies en skoon en 'n positiewe beeld wat uitgedra word deur die inwoners en plaaslike Munisipaliteit."
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Het one hart gesteel en probeer 'n eiendom daar bekom. "
Tulbagh, Escape From Cape Town
Montpellier De Tulbagh"Tulbagh is 'n belewenis op sy eie. Die wynplase en restaurante is heerlik."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Valley's End Cottages - Gallery"Sal die moeite werd wees om nie net op die N2 verby klein dorpies te jaag of soms petrol in te gooi nie, maar bietjie te stop en rond te loop. Self skuldig. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Chesham House"Die dorpie raak baie besig gedurende vakansietyd en veroorsaak 'n tekort aan parkering in die dorp. "
Kleinmond, Escape From Cape Town
245 Main Road"Die Lagoon het nou 'n getypoel en dit is baie lekker vir kinders om in te speel. Dit het ook baie lekker stalletjies wat allerhande snoeperye en speelgoed en klere verkoop."
Caledon, Escape From Cape Town
Zamar Guest House"Caledon lacks nice coffee shops and breakfast places. The only place to go is the Wimpy or the Caledon Spa restaurants (which needs a serious spruce up). Caledon as a town can position itself as a nice stop point with good coffee shops with breakfast. It is a central point access for travel."
Stanford, Escape From Cape Town
Stanford Hotel"There are so many things to do. We already booked our next trip."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Goblin's Creek"Gawe mense, rustig, maar te afgeleë vir ons smaak. Rede vir kuier was om by 'n verjaardag te wees. Alegria restaurant was onverbeterlik."
Grabouw, Escape From Cape Town
Paul Wallace Wines and Guest Cottages"Geen idee gehad dat Grabouw/Elgin so baie het om te doen nie!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Overberg Gems - Lagoon View"Die dorp is nie so besig as wat ek kan onthou nie. Was 7 jaar gelede ook in Hermanus. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Salt & Sand"Ek sal meer winkels wat alledaagse goed verkoop verkies. Vervoer was 'n problem daar was geen Uber of ander taxi-fasiliteite nie."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Bastion Quarters Guest House"Nie juis tyd in Bredasdorp self spandeer nie, so ek kan nie te veel daarop uitbrei nie, maar hy is wonderlik geleë ten opsigte van lieflike kusdorpies."
Caledon, Escape From Cape Town
Kelkiewyn Guesthouse"Pragtige plek, vriendelike mense. Sal definitief daar wil woon."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Duikersdrift Winelands Country Escape"Beautiful little town. Would love to have had more time to explore. Next time."
Swellendam, Escape From Cape Town
Upper Deck Self-catering Apartment"Pragtige dorp, met vriendelike mense oral."