Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Stanford, Escape From Cape Town
Reed Cottage at Stanford"Mooi dorpie en omgewing, met uitstekende eetplekke. Die Saterdag-oggendmark is gesellig. 'n Uitstekende keuse vir 'n paar dae se wegbreek."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Haus Müller"Not much on offer if you're just staying in the town, but the resorts are really lovely."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Struisbaai is vyfster."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Zeezicht Apartments"Daardie stukkie aarde het my hart gesteel! Ek sal mense oor en oor aanbeveel om dit self te gaan beleef."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dreamcatcher Mint"Pragtige dorpie met uitstekende restaurante. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Eike Guest House"Mal oor die eetplekke wat naby geleë is."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Lemberg Wine Estate"Duikersdrift se restaurant en winkel is lieflik (ook die parkrun-venue) en Kole & Deeg is 'n moet vir lekker koffie en roosterkoeke."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Harbour Views"Daar is nie plek vir swem nie. Ons moes uit St Helena baai ry vir kinders om te swem. Die enigste eetplek wat ons kon kry was by die hawe. Maar die kos was lekker."
"Ceres town itself does not offer that much for tourists and the websites were not helpful to find places of interest. It is a pity a place with such a famous name does not market itself better."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Kliphuis on Kleinfontein Farm"Wat 'n lekker plek, met lekker mense en lekker wyn!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Chez James"Pragtige dorp met baie lekker kuier plekke en als wat mens benodig!"
Hermanus, Escape From Cape Town
River Tree House"Ons is mal oor Onrus en Hermanus as vakansiebestemming. Ons bly in die noordelike voorstede van die Kaap en dit is ongelooflik om te dink dat ons slegs 90min ver is van een van die beste vakansiebestemmings in ons pragtige land!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
Honeyrock Cottages"Baie pragtige, klein dorpie. Mense baie vriendelik. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Shabby Chic Bubble"Hang af wat jy wil gaan doen. Het slegte weer gehad wat nie regtig geskik was vir swem nie."