Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
Chesham House"My eerste keer daar! Fantastiese, mooi plek. Vol oulike restaurante en straat kafees, kunsplekke, buitemark en oulike winkeltjies! Pragtige strande. My nuwe vakansieplek!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Skipskop Chalets"Swellendam is a small, beautiful town with lots of nature."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Saronsberg Vineyard Cottages"A quaint village which takes one back in time."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
189 Casa Del Playa"We cannot wait to return to Yzerfontein, 5 star experience all round. "
Franschhoek, Escape From Cape Town
Petit Plaisir Cottage"'n Moet-besoek. Gaan stap deur die dorp. "
Witsand, Escape From Cape Town
Cozy Cottage"Lekker kusdorpie vir in die see swem, draf langs die strand en in die buurt, lekker gaan stap en selfs 'n oulike mark oor Paastyd en Kersfees. Nuwe spesiale restaurant ook in die dorp."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Koppie - Accommodation"'n Moet-besoek-bestemming vir almal wat ons ken. "
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Barrydale was 'n aangename verrassing. Dis 'n baie mooi dorp, geleë tussen die berge en dit is regtig die moeite werd om te besoek."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Lazy Daisies"Die dorp is nie vir aktiwiteite nie maar meer 'n lekker rustige oorslaap ervaring. Bring eie kos op Sondae en Maandae want die restaurante se ure is nie soos 'n stad nie."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Forever Blue"Daar is baie besienswaardighede naby Paternoster en ander strande. Sal mense kan aanbeveel vir 'n vakansie."