Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kelp Cottage - Garden rooms/tuin kamers"Fantastiese plek. Gaan besoek dit. Jy kan lekker asem skep."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Eight on Tuin"Sal graag weer wil besoek. Heerlike ontspandorpie. "
"Tulbagh is 'n lieflike dorp met vriendelike inwoners. Almal het ons welkom laat voel."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandals"Baie oulike, klein dorpie. Het Ietsie Alz se vis, calamari en tjips baie geniet - baie goeie waarde vir geld."
"Pragtige, stil dorpie met die noodsaaklikste aangesien 'n mens ver van 'n dorp af is. Walvisse na aan die kus elke dag was 'n groot bonus."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Riviera Hotel & Chalets"Super friendly town and very clean. Lots of pubs and restaurants. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Valentines Hermanus"The Rock (nuwe hawe) en Dutchies is uitstekende eetplekke. Veral Dutchies. Lötter se padstal/restaurant in Hemel-en-Aarde vallei is die besoek werd."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Fantastic and tastefully done; new Crayfish Wharf adds a lot to the attraction of Paternoster! Sadly fairly deserted because of the current circumstances."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Bukkenburg Cottage"Baie bedelende straatkinders laat in die aand, miskien kan die polisie bietjie patroller vir kinders se veiligheid."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederkloof Botanical Retreat"Die omgewing is net te mooi vir woorde."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Tiki Hut"As jy nie ’n strandeenheid besit of gehuur het nie is dit definitief nie die moeite werd nie."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Anker & Aalwyn"Pragtige omgewing met vriendelike inwoners. Bespreek gerus ook n dag of twee saam 'n "charter" en gaan vang diepsee vis."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Karinchen"Kleinmond is a perfect travel destination for peace and quiet."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Normandie On Sea"Pragtige ligging, vriendelike mense, heerlike winkeltjies, alles wat jy benodig, super eetplekkies, walvisse, strande, skoon, veilig - noem maar op."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Grace"Ek hou van Worcester. Die berge is asemrowend. Ons het heerlike weer gehad, net die wind kan soms onplesierig wees. Daar is 'n mall wat alles het wat mens mag nodig kry. Worcester is 'n netjiese dorp."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Farmhouse 3"Lovely little seaside village. Very nice, long walking beach. Plethora of eateries."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Hier Rus Ons"Vredenburg does not have much to do. Unless you travel to Jacobsbaai,to swim or to Langebaan."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour House Hotel"Amazing place, beautiful scenery, whales, great drives out of the town, and fantastic and plentiful restaurants. Nice shopping. We go back there every now and again to rejuvenate and get some space from the mad world we live in, and it refreshes you every time!"
"We did not have time to explore all of Tulbagh, so we'll be back to do that and for a longer stay."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Farmhouse 3"Die kinders wat oral bedel, is 'n probleem. Ek het 1 skulphartjie gekoop, omdat ek jammer voel vir die kinders, maar oral waar jy loop probeer hulle dit aan jou verkoop. Daar is interressante winkeltjies en ongelooflik baie eetplekke. Wonder hoe almal 'n bestaan kan maak."