Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 16384 reviews.

Betty's Bay, Escape From Cape Town

Lazy Ways Cottage

"Bettys Bay is the perfect travel destination for couples who just want to unwind from the rush of the normal week to week hustle."

Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town

La Montagne Lodge

"Wat 'n interesante plekkie. Sal hom regtig weer besoek!"

Greyton, Escape From Cape Town

Greyton Lodge

"Greyton is 'n pragtige plekkie en ons sal graag weer eendag 'n bietjie tyd daar wou spandeer."

Citrusdal, Escape From Cape Town

Ukholo Lodge

"Meestal plantasies, maar daar is 'n dam naby wat na 'n goeie bestemming blyk."

Kleinmond, Escape From Cape Town

Kleinmond Panorama Holidays

"Pragtige wandelpaaie en mooi natuurskoon."

Bredasdorp, Escape From Cape Town

Middeldam Farm House

"Lieflike koffie/ontbyt by Bredasdorp Square en lekker, vars, plaaslike produkte om die hoek by Varsmark."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

214 Golden Mile

"Far enough from the city, yet close enough if you need it!"

St Helena Bay, Escape From Cape Town

Shelley Point on Sea

"Everything you want from a West Coast experience!"

Struisbaai, Escape From Cape Town

Sjoe

"Struisbaai self bied nie so baie behalwe vir baie lekker swemstrand nie en is 'n veilige, klein vakansiedorp met atmosfeer en al die winkeltjies wat jy tipies verwag. Die ligging is egter ideaal om die res van die suidpunt van Afrika te ontdek."

Montagu, Escape From Cape Town

Krom Cottage and Westway Corner

"Skilderagtige plekkie omvou in die pragtige berge en rotse."

Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town

Onse Kasteel

"Aangename bestemming en kuierplek."

Yzerfontein, Escape From Cape Town

Amazing Seaview

"Dis lekker daar, maar soos alle Weskus-plekke raak Yzerfontein ook maar te groot. Dis al 'n dorp en nie meer 'n Weskus-plekkie nie. Dis deel van die lewe, maar dis al klein bietjie onlekker wat ek kan noem. Dis nie negatief nie, net klein bietjie onlekker."

Paternoster, Escape From Cape Town

Strandhaus

"Sal vir seker weer Paternoster toe kom en 'n bietjie meer tyd daar wil hê."

Paarl, Escape From Cape Town

Zonnevanger

"Just very hard to find and Uber in the area."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

21 On Walter

"Will definitely recommend and return again!"

Stanford, Escape From Cape Town

Overberg Gems - The Blue House

"Ons sal vir seker weer in Stanford wil gaan kuier! Ons het lanklaas so ontspanne gevoel! Dis die mooiste natuur!"

Struisbaai, Escape From Cape Town

Dankbaar

"Wind het gewaai, maar verder is dit uitstekend."

Paternoster, Escape From Cape Town

Paternoster Hotel

"Still a beautiful part of the world."

Paternoster, Escape From Cape Town

Ahoy Farmhouse 1

"Rustige dorpie, mooi uitsigte."

Hermanus, Escape From Cape Town

Daisy Cottage

"Hermanus het alles van see, strand, wandelpad, wynplase tot staproetes in die natuur."

Paternoster, Escape From Cape Town

Sea Shack

"Baie mooi omgewing met vriendelike mense."

Paarl, Escape From Cape Town

Nantes-Vue Guest House

"Ons het net een nag daar deurgebring en die omgewing is baie mooi."

Hermanus, Escape From Cape Town

Ocean Edge Apartment

"Cafe 1904 is excellent and Wine Village is a treat, especially Jaco. He knows his wines and food pairings."

Page
Page 222 - Showing 6631 to 6660

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers